02.05.2013 Views

View/Open

View/Open

View/Open

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

en uitgekoggel as juis op dié plek nie.

As Pretoria nog 'n hoofstad bly sal die doringdraad, lemmetjiesdraad, jakkalsproef, wildomheining, Sinovilleomheinings

en al die tuisgemaakte skeppings seker nog 'n geruime eeu met ons bly. Dit sal die stad soveel

veiliger laat voel en die moontliheid van toerisme soveel verbeter. Sal hierdie kwadrant soos die ander dele

wat wes van Kerkplein geleë is ooit weer enige menswaardigheid kry, sal enigeen ooit hier kom loop sonder

om oor sy skouer te kyk? Miskien moet dit oorgelaat word aan die padvervoer-entrepreneurs – nog 'n

deurpad, wat van 'n brug of twee, beslis 'n paar vulstasies. Die laaste aanslag – 'Viva le Transport'!

15 Februarie 1993

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!