02.05.2013 Views

View/Open

View/Open

View/Open

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.15 PRINSEPARKLAAN

Die straat is vernoem na die park daarnaas, wat volgens Andrews en

Ploeger self drie keer van naam verander het totdat dit in 1904 na

Prins Christian Victor van Schleswig-Holstein, 'n lid van Roberts se

personeel, verdoop is. Dit is die laaste straat in die suidwestelike

kwadrant en loop langs die Steenovenspruit. Aan die oostekant loop

Pretoriusstraat daarteen dood en die straat self maak 'n Taansluiting

met beide Kerkstraat en Visagiestraat.

44

Prinseparklaan is besig as verbinding tussen ander strate en het

feitlik geen besigheidsadresse, behalwe die van AVBOB, nie. Dit is 'n

onseker plek, met oop parkgebied tussen die spruit, Skinner- en

Kerkstraat. In die deel tussen Kerk- en Pretoriusstraat is tydelike

motorafdakke aangebring.

Die straat is afgeskeep en sonder eieregtige assosiasie. Die padruimte,

gedefinieer deur boomlanings, is die sekerste kwaliteit

daarvan.

Wes van die straat staan 'n eikeboom binne 'n ringmuur – 'n saailing

van die boom in 1904 deur die moeder van Prins Christian Victor

van Schleswig-Holstein geplant. Die oorspronklike boom, wat nader

aan Schoemanstraat gestaan het, het gevrek en die ringmuur is

verskuif na die saailing. Bron: Andrews & Ploeger (1989); R van der

Merwe, Parke en Ontspanning, Stadsraad van Pretoria.

ADRES Kerkstraat 3, h/v Prince's Parklaan

ERFNOMMER 345 – Blok 3

HUIDIGE GEBRUIK Kantore: AVBOB-gebou, Kyk Kerkstraat

ADRES Pretoriusstraat 3, h/v Prinseparklaan

ERFNOMMER 437 – Blok 8

HUIDIGE GEBRUIK Kerk: Nuwe Apostoliese Kerk

Kyk Pretoriusstraat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!