02.05.2013 Views

View/Open

View/Open

View/Open

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.3.7 Daar word aanbeveel dat die inligting in die Raad se fototeek opgeneem word.

3.3.8 Daar word aanbeveel dat die Stadsraad 'n strategie en meganisme ontwikkel om enige

aansoek tot veranderinges van gelyste plekke met spoed te kan afhandel.

3.3.9 Daar word aanbeveel dat die Raad, as tussentydse stap, alle vertoë om plekke wat in die lys

ogeneem is, te sloop of drasties te verander, na bewaringsorganisasies vir kommentaar

verwys.

3.3.10 Daar word aanbeveel dat die lystingspoging uiteindelik die hele stad sal insluit.

3.3.11 Daar word aanbeveel dat die plekke wat as waardevol geevalueer is, spesiale aandag moet

kry tot tyd en wyl vaste beslissings oor hulle toekoms geneem is. Die dokumentering van die

bestaande moet 'n minimum vereiste by veranderings wees.

3.3.12 Daar word aanbeveel dat 'n Register van plekke wat aan statutêre vereistes onderworpe sal

wees, die eindresultaat van hierdie lystingspoging sal wees.

3.3.13 Daar word aanbeveel dat spesifieke aandag aan die waarde en potensiaal van die heuwelrûe,

die spruitwande, die toegange en Bereapark gegee word.

3.3.14 Daar word aanbeveel dat Burgerspark, soos in Volume 1voorgestel, oor die omringende

strate en langs die kort dele van Minaarstraat – oos en wes daarvan – uitgebrei word.

3.3.15 Daar word aanbeveel dat die bewaringswaardige plekke op die kultuurkaart aangebring

word, al sou van hulle weglê vanaf die bestaande roetes.

3.4 Bedankings

Vele mense was by die samestelling van hierdie lys betrokke. Aan almal ons opregte dank. Spesiale dank

aan mnre H de Wet, L Goldstein en D Esterhuysen van die Stadsraad van Pretoria, die personeel van die

Departement Argitektuur (UP), Gerrit Jordaan en Mauritz Naudé asook die persone en firmas wat individueel

in die bibliografie genoem word.

S W LE ROUX

Pretoria

15 Februarie 1993

vi

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!