You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
4.14 SKINNERLAAN, HOOPSTRAAT EN CHRISTINA-

STRAAT

43

Hierdie drie strate is almal enkelbaan eenrigtings waarna geen

geboue front nie en as deurgange tussen groter strate gebruik word

– soos motorarkades binne die groot Pretoriase blokke. Christinastraat

en Hoopstraat word druk deur die Taxis van die Bosmanstraatstasie

gebruik; andersins word hulle gekenmerk deur straatmure,

heinings, doringdraad, verkeerstekens of syingange van geboue wat

eerder na ander strate kyk.