13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Studente leer om diamante te slyp in

Kimberley

Die Noord-Kaapse regering gaan

volgende week spog met sy eerste

50 studente wat ‘n erkende

kwalifikasie in die slyp en poleer van

diamante kry.

Mnr. John Block, LUR vir finansies,

ekonomiese ontwikkeling en toerisme,

open dan die Kimberleyse

Internasionale Diamant- en Juweliersware-akademie

Foto: Reuters

(KIDJA). Dit is deel van dié departement se Noord-Kaapse diamantstrategie

om minerale en edelgesteentes binne die provinsie te verryk.

Mnr. Darius Babuseng, senior bestuurder van dié inisiatief, sê Kimberley is

‘n vanselfsprekende tuiste vir die akademie omdat die land se eerste

diamante hier ontdek is en ‘n industriële revolusie ontketen is.

―Ons wil ons eie mense met nuwe vaardighede bemagtig en die

entrepreneurs in hulle aanwakker.‖Dit neem ‘n jaar vir ‘n student om te leer

om óf die onderkant, óf die bokant van ‘n diamant te slyp. As hulle twee jaar

leer, het hulle albei vaardighede.Die akademie is deel van die departement

se Sentrum vir Uitmuntenheid wat ‘n navorsingsentrum vir tegnologie,

juweliersontwerp en vervaardiging is. Twee instrukteurs van Zurel, ‘n

slypmaatskappy in Polokwane wat geakkrediteer is om die kursus aan te

bied, lei die studente op. Die akademie wil binne die volgende jaar sy eie

akkreditasie kry. Die Noord-Kaapse regering en De Beers deel die

projekbestuur en die koste.―Ons behoort binnekort beurse te kan aanbied.

Die akademie moet binne vyf jaar op sy eie bene staan en volhoubaar

wees,‖ sê Babuseng.Die akademie is by die ou onderwysopleidingskollege

in Lanyonterras ingerig. Studente van Suider-Afrika kan die kursusse volg.

Daar is Zimbabwiese en Namibiese burgers op die kursus.

‖Die akademie het ‘n koshuis vir studente wat nie in Kimberley woon nie.

(Nuus24)

Beauvallon plaas – Richtersveld

Na vele onderhandelings en gesprekke het Raadslid Jolandé Pretorius

(Richtersveld Munisipaliteit) met die hulp van Dr Allan Grootboom (DA

Kiesafdelings leier – MPL), Me Elza van Lingen (DA – Member of

Parliament & Leader of the National Council of Provinces) en Me Anette

Steyn (DA – Member of Parliament & Shadow Minister of Land and Rural

Development) daarin geslaag om die Minister van Landelike Ontwikkeling,

asook die Direkteur Generaal te oorreed om betrokke te raak met die

elektrisiteits-, asook waterkrisis, op Beauvallon. Die Minister het dan ook

sy woord gestand gedoen en die rekening vereffen.

Die vreugdevure het hoog gebrand op Beauvallon toe die toevoer op

Saterdag 15 Oktober herstel is!

Elza van Lingen (MP – Leier van die National Council of Provinces) & Jolandé

Pretorius (Raadslid Richtersveld Munisipaliteit)

Springbok Superspar

Relaunch

Wednesday, 23 November 2011

Nasionale titel

vir Noord Kaap

12

boer

KANONEILAND. – ‘n Druiweboer van

die Benede-Oranjerivier wat eergisteraand

as die nasionale jongboer van die jaar

aangewys is, was gister nog oorbluf oor dié groot eer.

―Ek is steeds oorbluf. Ek het die ervaring geniet en baie geleer,‖ sê

mnr. Gog van der Colff (34).

Hy was in 2005 ook een van die finaliste.

―Ek het toe besef ek moet nog baie doen om my boerdery te

ontwikkel. Die beoordelaars is deeglik en bekyk alle aspekte van

die boerdery.‖

Hy het aan die werk gespring op sy plaas, Carpe Diem. Die plaas,

toerusting en stelsels is vernuwe. Nuwe bemarkingsmetodes is op

die proef gestel.

Hy en sy personeel het vyf jaar lank hard gewerk en vanjaar het hy

gevoel hulle is reg om in te skryf vir die kompetisie.

As plaaskind het hy met boerdery grootgeword. Sy oupa, ook mnr.

Gog van der Colff, en sy pa, mnr. Johan van der Colff, het ook

geboer. Die jong Van der Colff het ‘n B.Com.-graad in landbouekonomie

aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf.

―My pa het kanker gekry in 2002. Ek het die plaas toe oorgeneem.

My pa het intussen gelukkig gesond geword. Hy boer nou met wild

en beeste.‖

Van der Colff se boerdery lewer 30% van die rosyne in Suid-Afrika.

Hy voer die meeste van sy tafeldruiwe, rosyne en pekanneute uit.

Hy koop ook vrugte aan van ander boere wat hy verwerk en

verpak. Hy bedryf ‘n organiese boerdery en gebruik geen chemiese

kunsmis en spuitstof nie. Slegs organiese kunsmis en kompos

word gebruik. Hy maak sy eie kompos en erdwurmkompos.

Vanjaar wil hy die produksie van rosyne en tafeldruiwe vergroot.

Die pekanneutbome is nog jonk en produksie gaan elke jaar

verhoog word.

―Ek wil ook my werkers meer bemagtig sodat hul omstandighede

verbeter. Werkers moet verantwoordelikheid aanvaar. Ek glo hulle

moet saam met my ontwikkel. Ons woon en werk eintlik baie lekker

saam.‖

Sy vrou, Melissa, bedryf een van die grootste bewaarskole in die

omgewing. Dit word bestuur deur gekwalifiseerde kinderversorgers.

Ouers betaal R60 per maand en kinders kry drie etes per dag en ‘n

bad.

―Ons en die kinders, Migael (5) en Kara (3), is baie trots op die

boerdery. Ek glo ons werkers is ook baie tevrede.‖ (Volksblad)

�Department of Labour inspection

The South African Department of Labour claimed a small Cape

farmer was not paying proper wages to his help and sent an agent

out to investigate him.

Department of Labour Employee: "I need a list of your employees

and how much you pay them."

Farmer: "Well, there's my farm hand who's been with me for 30

years. I pay him R1 400 a week plus free room and board."

"Then there's the mentally challenged worker. He works about 18

hours a day, seven days a week and does about 90% of all the

work around here. He makes about R100 per week, pays his own

room and board and I buy him a bottle of brandy every Saturday

night so he can cope with life. He also sleeps with my wife

occasionally."

Department of Labour Employee: "That's the guy I want to talk

to...the mentally challenged one."

Farmer: "That would be me."

12

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!