13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Is Hong Kong part of China?

Many people often wonder: Is Hong Kong part of China? The short answer is

yes; however, Hong Kong has a distinctly different feel from mainland China.

Hong Kong is a buzzing city where East meets West; years of colonization have

made English widely spoken. The resulting fusion of cultures makes for an

unforgettable experience.

Monumente „n risiko vir besoekers

‗n Griekse begraafplaas, ‗n Britse busstasie, kliptekeninge in Peru en ‗n

bouval in Zimbabwe is van die wêreld se kulturele erfenisterreine wat die

grootste risiko vir besoekers inhou, het ‗n monumentstigting Woensdag gesê.

Altesaam 67 terreine in 41 lande hou ‗n risiko vir besoekers in omdat dit nie

behoorlik in stand gehou word nie. Die lys is deur die Wêreld Monumentestigting

in New York, wat help met die behoud van sulke ―kosbare plekke,‖

saamgestel.

―Terwyl dié besienswaardighede histories is, is dit ook deel van die hede. Die

plekke het belangrike rolle in die lewens van die mense wat elke dag in

aanraking daarmee kom,‖ het Bonnie Burnham, die voorsitter van die Wêreld

Monumente-stigting, gesê.

Op die lys is, onder meer, die Eerste Begraafplaas van Athene. Dit is die

oudste begraafplaas in dié stad en die grafte van belangrike mense wat ‗n rol

in die Griekse geskiedenis speel, kan daar gevind word.

Die Preston Busstasie in Brittanje is ook op die lys. Die stasie was eens die

wêreld se grootste busstasie, maar gaan binnekort gesloop word as deel van

‗n herontwikkelingsprogram.

Geen Suid-Afrikaanse monument het dié lys gehaal nie.

The First Cemetery of Athens

(Greek: Πρώτο Νεκροταφείο Αθηνών) is the official cemetery of the City of

Athens and the first to be built. It opened in 1837 and soon became a

luxurious cemetery for famous Greek people and foreigners. The cemetery is

located behind the Temple of Olympian Zeus and the Panathinaiko Stadium in

central Athens. It can be found at the top end of Anapafseos Street (Eternal

Rest Street). It is large green space including pines and cypresses. In the

cemetery there are three churches. The main is the Church of Saint Theodore

and there is also a smaller of Saint Lazarus. The third church is a Catholic

church. There are also separate places for Protestants and Jews. The

cemetery includes the tomb of Heinrich Schliemann, designed by Ernst Ziller,

the tomb of Ioannis Pesmazoglou, that of Georgios Averoff, and one named I

Kimomeni (the Sleeping Girl), by the sculptor Yannoulis Chalepas, from the

island Tinos. The cemetery is under the Municipality of Athens and it is

declared as an historical monument.

◄The First Cemetery of

Athens

Drie vroue vereer met vanjaar

se Nobelprys vir vrede

6

Drie vroue deel vanjaar die Nobelprys vir vrede.

Pres. Ellen Johnson-Sirleaf (72) van Liberië, haar

landgenoot me. Leymah Gbowee (39) en me.

Tawakkul Karman (32) van Jemen is die prys

toegeken weens hul ―nie-gewelddadige stryd

om die veiligheid van vroue en hul gelyke regte‖,

luidens ‘n verklaring deur die komitee.

Hulle deel die prysgeld van 10?miljoen Sweedse kroon (sowat

R11,7 miljoen).

Die laaste vrou om met dié prys vereer te word, was me.

Wangari Muta Maathai van Kenia in 2004 vir haar bydrae tot

volhoubare ontwikkeling, demokrasie en vrede.

Maathai het twee weke gelede aan kanker gesterf.

Luidens die verklaring kan daar nie werklik demokrasie en

vrede in die wêreld heers as vroue nie dieselfde geleenthede

as mans op alle vlakke gegun word nie.

Johnson-Sirleaf is die eerste demokraties verkose

vrouepresident in Afrika.

Sedert sy in 2006 ingehuldig is, het sy bygedra tot die

vredesproses in haar land, ekonomiese en sosiale

ontwikkeling bevorder en die stand van vroue in dié land

versterk.

Gbowee is vereer omdat sy vroue oor etniese en geloofslyne

heen gemobiliseer en georganiseer het om ‘n einde aan

oorlog in Liberië te bring en verseker hulle raak betrokke in

verkiesings.

Sedertdien werk sy om die invloed van vroue in westelike

Afrika gedurende en ná oorloë te versterk.

Karman is bekend om haar leidende rol in die geveg om

vroueregte, demokrasie en vrede in Jemen.

Die Nobel-komitee hoop die prys aan dié drie vroue sal help

om ‘n einde aan die onderdrukking van vroue te bring en om

die potensiaal van vrede en demokrasie te realiseer wat vroue

teweeg kan bring.

Die Nelson Mandela-sentrum van herinnering het gister in ‘n

verklaring Johnson-Sirleaf, Gbowee en Karman gelukgewens.

Volgens mnr. Sello Hatang, woordvoerder van die sentrum,

word al drie vroue se bydraes tot ‘n konflikvrye wêreld

waardeer. (Jody Nel- Sakenuus 24)

Vinnige soutfeite

* Jou liggaam benodig slegs 69 mg sodium per dag.

* Meer as 90% van alle sodium kom as sout voor.

* 1 g sout bevat 0.4 g sodium.

* ‗n Teelepel sout bevat 2,300 mg sodium.

* Voorgestelde daaglikse inname vir mense met hoë

bloeddruk is 1,500 mg sodium.

* Voorgestelde daaglikse inname vir mense met normale

bloeddruk is 2,300 mg sodium.

* Enige voedsel met meer as 1.25 g sout, of 0.5g sodium per

100 g/ml is hoog in sout.

* 75% van ons soutinname kom van geprosesseerde kosse.

Die res word so verdeel: 15% van natuurlike bronne, 9% word

as geurmiddel by kos gevoeg en 1% kom van kraanwater af.

* 30 % van die sout in ons diëte kom van grane, in die vorm

van ontbytgraan, brood, koek en koekies.

* 27% van die sout in ons dieet kom van vleisprodukte.

* Slegs 7% van soutproduksie word deur mense verbruik, die

ander 93% word deur industrieë gebruik.

Better to light a candle

6

than to curse the

darkness.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!