13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BEKROONDE SKRYFSTER VAN

PORT NOLLOTH

Theresa van Baalen het hierdie jaar die tweede ATKV Veertjie ingeoes

met haar kinderboek KARLA KRULLEBOL.

Theresa is ‗n boorling van die Oos Kaap en het haar sowat twintig jaar

kom vestig op Port Nolloth.Sy is getroud met Kobus van Baalen, ook ‗n

bekende aan die Port Nolloth kus, wat dit sy missie in die verlede

gemaak het en sal maak om nie gaan te gaan slaap of tou opgooi

voordat elke drengkeling van Port Nolloth en omgewing se liggaam

gevind was nie.Hulle het twee seuns.

Theresa is verlede jaar vir die eertste keer bekroon met ‗n ATKV

veertjie vir haar eerste kinderboek Aspris Kokkedis.

Hiedie boek kry groot aftrek by seuntjies; veral as daar `n nuwe boetie

of sussie hul opwagting maak. Dit berei die ouer boetie voor vir die

optrede van die liewe klein ―monster‖ wat sy boetie genoem word.

Haar tweede boek KARLA KRULLEBOL is hierdie jaar met twee ATKV

veertjies bekroon- vir haar as skryfster en ook vir die illustreerde J.

Steyn, vir die illustrasies. Hierdie boek is ‗n kleurvolle wenner vir

dogtertjies. Dit vertel ‗n heerlik storie oor hoekom Karla haar hare

gereeld moet was. Die illustrasies is puik gedoen en die boek word

sover as Taiwan bemark en geniet.

Theresa is ‗n baie kunstige vrou wat haar in vele opsigte uitleef in die

kunste ook. Sy vertel, dat sy ‗n groot besluit moes neem in haar lewe.

Sy moes besluit of sy moet aangaan met skilder en of sy moet skryf.

Sy het besef dat sy ‗n skryfster wil wees en spits haar nou toe op haar

skryfwerk. Sy het verklap dat haar eerste roman al verby die eerste

fase gevorder het in is nou uit na die publiseerders………Ons wag in

spanning om te sien watter sukses nog op haar wag.

Sy sê om kinderboeke te skryf is nie so maklik nie en sy kan nie net ‗n

storie opmaak nie. Sy gee al die eer aan haar Hemelse Vader wat

haar huidige boeke se stories in haar gedagtes geplant het en sy het dit

net verwoord. Sy wag maar wanneer sy weer ‗n boodskap van die

Goeie Vader kry vir die volgende kinderboek.

Theresa is in die oggende by die Port Nolloth Museum en sal haar

boeke ook vir die vakansie beskikbaar wees as geskenke vir kinders.

Ons kan dit regtig hoog aanbeveel,want in elke boek is ‗n groot les

waarmee ouers elke dag sukkel.Theresa Port Nolloth is trots op jou en

ons wag in spanning vir nog baie meer.

Theresa het haar eerste stories

reeds as kind op haar ma se

Olivetti-tikmasjien getik, en

niemand was blyer oor die

uitvinding van die rekenaar as sy

nie! Sy woon reeds byna twintig

jaar in Port Nolloth, waar die

omgewing en die mense haar

inspireer. Sy is deeltyds huisvrou

en ma van twee bedrywige seuns,

en werk sommige oggende van

die week vrywillig by die Port

Nolloth Museum. As sy nie skryf

nie, hou sy haarself besig met

allerhande soorte handwerk. Sy is

versot op kinderboeke omdat daar

soveel ruimte is vir kreatiwiteit.

Biografie deur LAPA Uitgewers

Mej. Namakwaland 2011

22 17

Bernadine Saal (m), 1ste pronses Angelique Cloete(r)

& 2de prinses, Chrisma Lombaard

Mej.

Fotogenies

Pearl

Johnson(l)

by

Richards(r)

22

2010

Mej.

Namakwaland

Annari Smit – Port Nolloth se nuwe

fotograaf

Annari woon al die afgelope 5 jaar

in Port Nolloth en was op haar

dag ‗n netbalspeelster van formaat .

Sy het vir WP, asook vir Northlink Kollege

gespeel.

As ‗n gekwalifiseerde LTI lifting tacle

Inspector doen sy daagliks inspeksies,

maar haar passie is om fotos te neem.

Sy beskryf dit so “‟n Foto is „n storie vasgevang in tyd” .

Sy be-oefen fotografie, omdat sy wondelike geleenthede kry om nuwe

mense te leer ken en ook goeie en kosbare oomblike en tye saam met

hulle kan beleef.

Annari is ‗n aangename en fyn mens, wat die aanvoeling het vir die

kunste en om spesiale oomblike vas te lê op kamera. Sy tree op by

enige funksie, of gaan uit na mense om hul nuwe albums saam te stel

vir babas, kleuters, skoolaktiwieteite, asook troues. Sy ken die kuns

om ‗n swanger vrou baie spesiaal te laat voel, asook met haar kamara

vir haar te wys, dat elke swanger vrou baie spesiaal en mooi lyk.

Sy sê, sy neem eintlik enigiets af al is dit nou ook jou kat wat kleintjies

kry -noem dit en sy doen dit.

Annari is beskikbaar en kan gekry word by annarismit@telkomsa.net

of u kan ook haar facebook fotografie bladsy besoek vir verdere

inligting.

Faith is not about everything turning out OK... Faith is

about being 'OK' no matter how things turn out."

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!