13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lekkerleesfees! Lekkerleesfees! Lekkerleesfees!

As Roikappiki vandag 'n tiener was

Deur DANA SNYMAN

(Die een moet julle eintlik hardop probeer lees! Ek het maar dis te lank op

op te neem. Die Roikapiki storie speel hom af in die Nuwe Era van die

Afrikaanse Regering en in die moderne tyd van texting! Ga vrtt maikis.

Gnit.

"Tu trek hy Roikapp iki se ouma se pjms an en klm i ha bed en wa vi

Roikappiki.")

Eendag lnk, lnk glede wa da i meisiki. Ha naam wa Roikappiki. Sy en ha

ma en ha pa bly in i hys lngs i bos. Ha ouma bly ok naby hille, mar anni

anniknt vanni bos.

Op i dag tu se Roikappiki se ma vi ha: ―Roikappiki, di ga hektiek me

Ouma, sys lonely en depro. Vat vi ha snacks en ga visit ha en chat me

ha‖.

―Cool,‖ se Roikappiki. ―Ek luv Ouma. Ouma is gr8.‖ ―Passop nt vi

perverts inni bos,‖ se ha ma. ―Muni vanni paiki af ganni.‖ ―Relax nt, Ma.

Ok?‖ se Roikapiki vi ha ma. ―Ek sa fine ws.‖ Tu trek Roikapiki ha cool roi

jas en kappi an, en grut ha ma: ―Luv, Ma. Mwah! Mwah!‖ Tu va

Roikappiki di manki mt ha Ouma se snacks en stap oppi paiki inni bos in.

Sy sie alli pretty blmme inni bos en plk vi ha ouma vanni blmme.

Late tu ga sy vanni paiki af, agte di blmme an.

Inni mean time cruz Wolf ok da rond. Wolf sien vi Rooikapiki en prbr ha

opchat. ―Luv u‘r flowers,‖ se Wolf vi ha. ―Vi wie plk jy dit?‖ Dit freak

Roikapiki biki uit. ―Get lost, Dude,‖ se s vi Wolf. ―Ek ga na my ouma tu.

M ouma i sk.‖ Maar Wolf los ha ni yt ni.

―Jys awesome,‖ se hy vi Roikappiki en stp agte ha an. ―Kom ons ga chill

biki iewers.Suk jy n spliv?‖ Tu freak Roikappiki totally uit en hrdlp vi Wolf

weg en vdwl inni bos.

―Cool,‖ dnk Wolf, en ga na Roikap piki se ouma s hys tu.

Hy klp anni deur. ―Ga wg!‖ skr Roikappiki se ouma va binne af. ―Hie issi

werki! Ga terug townshp tu! Jille ko steel net ons gud!‖ ―Eks vanni kerk,

my anti,‖ antwrd Wolf. ―Ek ko vi anti bid.‖ LOL.

Roikappiki se ouma maki deur oop.

―Howzit, my anti,‖ se Wolf vi ha. ―Welcme to the nw Sth Afrca‖. LOL.

Roikappiki se ouma freak soos intotally-totally-totally uit tu sy sie dis Wolf.

Sy wi 911 bel, ma Wolf grp ha.

―Chill net, my anti,‖ se Wolf vi Roikappiki se ouma, en goi ha inni kas.

Tu trek hy Roikappiki se ouma se pjms an en klm i ha bed en wa vi

Roikappiki.

Roikappiki suk en suk en kry ltr wee di paiki yt di bos yt. Sy ko by ha

ouma se hys an.

―Dis funny,‖ dnk sy tu sy sie di deur is oop.

Tu sy inni kamr ko, sie sy ha ouma is inni bd. Maar ha ouma lyk biki

uitgefreak.

―Ah-we, Ouma,‖ grut sy. ―Is ouma fine?‖ ―Eks fine,‖ antwrd Wolf. ―Ek chill

net biki hie inni bed.‖ LOL.

―O, cool,‖ se Roikappiki. ―Maar hukom i ouma se ore so grt?‖ ―Om beter

te ka hr, my knd,‖ antwrd Wolf.

―Awesome,‖ se Roikappiki. ―En hukom i ouma se o so grt?‖ ―Om beter te

ka 7de Laan kyk oppi TV, my knd.‖ ―En hukom is ouma se mnd so grt?‖

Tu sprng Wolf uit di bed. Wolf wil vi Roikappiki rpe, ma Roikappiki hrdlp

by di hys yt, en skr: ―Hlp! Hlp! Hlllppp!‖ Da naby inni bos is n houtkppr

besig om bome af te kp mt sy byl. Hy hr vi Rooikappiki skr en storm op

Wolf af. Tu kap hy vi Wolf met sy b. Wolf val oppi grond, dood.

―Ons mut vanni lyk ontslae rk,‖ se die houtkppr vir Roikappiki. ―Anrs ga

ons trnk tu. Dissie mee sos innie ou dae ni.‖ Tu vat Roikappiki en die

houtkppr vir Wolf en goi hom inni rivr.

―Thanx, Dude,‖ se Roikappi vi di houtkppr tu hille kla is. ―Jys amazing.‖

Hulle gan tu trug na ha ouma se hys tu. Da kry hul tu ha ouma inni kas.

Hulle haal ha uit.

―Nou sal ‘n koppi tee dam lekkr smaak,‖ se Roikappiki se ouma tu en stp

na di kombuis tu.

Tu is als wee cool. (;-)

A mind, like a home, is furnished by

its owner, so if one's life is cold and

bare he can blame none but himself.

WYSHEID

Namaqua Signs

(Springbok) het besluit

om `n bydrae 30 te maak aan

die gemeenskap / dorp, deur

`n nuwe bord te skenk vir die

ingang van die sportgronde

op Springbok.( Regs soos jy

by die sportgronde inry.)

Hulle hoop om hiermee die

goeie beeld van die dorp te

help opbou en voort te dra.

Baie dankie vir die pragtige

voorbeeld wat hulle stel.

Geldsake met G.J.

Met die skryf hiervan is almal in afwagting op die vergadering

vandag van Europese leiers met besluite rondom skuld van

griekeland en intern.

Ons moet die uitwerking van laasgenoemde inligting in die konteks

plaas van wat die uitwerking daarvan op ons plaaslike beurs en

geldmark is.

Ons handel met die res van die wêreld en die integrasie dmv

wisselkoerse maak ons beurs ‗n reaktiewe in korrelasie.

Die RSA se grootste handelsvennoot is die Euro lande, en nie

Amerika. Die krediet krisis het sy aanvang in Amerika maar daar het

die stormwinde reeds gewaai, met die ontwikkelende lande agterna

soos wasgoed op ‗n draad.

Intern het ons eie probleme gekom in 2008 in reaksie op die

resessiewe aanpassings in die buiteland. Gedurende 2009 en 2010

het die Alle Aandele Indeks terug gekeer na waardes van voor die

2008 val, maar daarna vir 2011 net in die band van tussen 31500

en 29500 verhandel.

Ek sien rentekoerse onveranderd ten minste vir die res van die jaar

en vroeg 2012. Brandstof en ingevoerde goedere is besig om

inflasie te neem na die boonste kerf van die regering se teiken nl.

6%. Indien die rand verder verswak teen die geldeenhede van ons

handelsvennote sal die reserwebank gedwing word om die

rentekoerse te begin verhoog. Die plaaslike ekonomie is in ‗n

heelwat swakker toestand as wat die herstel op die beurs sou wou

voorgee. Die PE van aandele is so hoog dat beleggers ander

alternatiewe oorweeg wat weer die vraag na plaaslike aandele

verlaag en dus die moontlike kort termyn groei verhoed.

Die negatiewe geluide rondom myne en die nuwe verbruikerswet skrik

voornemende beleggers af en is daardie moontlike invloeie vir die medium

termyn gekanaliseer na ander ontwikkelende lande met aptyt vir groei en

insig van besluitnemers.

Tip vir die tyd: “Die persoon wat nie glo in wonderwerke nie, is nie

realisties nie.”-Anton Rupert

G.J. van Zyl

NWK Makelaars BK

(T + F) 0277122345 /(Sel) 0832619876

Liewe Lena

30

Ek is al drie maande lank met Dries getroud. Ek het

nie geweet hy het 'n drankprobleem nie. . . . . . .

totdat hy een aand nugter by die huis gekom het.

30 30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!