13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Onderwysers by funksie waar geld ontvang is

NAMA KHOI SKOLE KRY MILJOENE

VIR SPORT

Skole in die Nama Khoi-gebied gaan tog finansieel baat

vind by die sukses van die 2010 FIFA Wêreld Beker van

verlede jaar.

‘n Lieflike bedrag van byna R6milj. is aan die Namakwa streek

toegeken waarvan ongeveer die helfte vir skole-sport opsy

gesit is. Dit kom van die 2010 FIFA WORLD CUP SCHOOLS‘

LEGACY PROJECT en is ‗n meevallertjie aan die Noord-Kaap

wat geen sokkerstadium gekry het nie.

Maandag het die adjunk-direkteur van sport,van die dep van

onderwys,(DOE) mnr. Job Smith, Springbok kom besoek om

aan die uitgesoekte skole hulle bedrae /tjeks te

oorhandig.Hierdie geld gaan aangewend word om die

bestaande sportfasiliteite by hierdie skole op te gradeer ―en vir

niks anders nie,‖ het Smith beklemtoon.

Volgens Smith het die nasionale tesourie ongeveer R97.5 milj.

bewillig, waarvan die dep. van onderwys R30 milj. gekry het

om na die sportgeriewe van Noord-Kaapse om te sien. Die

DOE het self 54 skole geïdentifiseer om hul sportfasiliteite op

te gradeer.

Tien skole in die Nama Khoi regsgebied sal by hierdie

toekenning baat vind. Die hoërskole is Port Nolloth,

Hantam,Garies, Kharkams, Okiep.Die primêre skole is

Concordia,Francois Visser,Dryfsand.Twee intermediêre skole,

Brandvlei en Malherbe Human het ook geld ontvang.Die

bedrag wat gesamentlik aan die 10 skole toegeken is, beloop

R2,8milj.

Smith het vertel dat die bedrae van skool tot skool verskil,

maar dat elke skool ten minste R200 000 ontvang het.

―Die inisiatief gaan ook werkskep, want ongeveer 30 persone

sal in diens geneem kan word tydens die periode van

opgradering.Die skole sal hul eie, maar plaaslike kontrakteurs

kan aanwys en sal ook verantwoordelik wees om die

kontrakteurs te betaal.‖

Die geld sal in 4 paaiemente aan die skole uitbetaal word,

maar aan Smith moet ‗n geskrewe ontwikkelingsplan voorgelê

word hoedat die geld aangewend gaan word.

Die projek begin volgende maand en moet teen 29 Februarie,

2012 voltooi wees.

Viva,FIFA! ( Isaac Cloete)

SPRANKELENDE TENNIS OP

SPRINGBOK

VIER NAMAKWALANDERS IN GRIEKWALAND-WES SPAN

Vier Namakwalanders is beloon vir hul harde werk en goeie spel toe hulle

opgeneem is in die Griekwaland-Wes Plattelandse krieketspan.

Hulle is Cornell Titus,Wanda Cloete en Nicolaas(Appels) Cloete van

SAPD/Nababeep en Dylan Links van die Bergsig krieketklub.Die vier speel

volgende maand (November) vir hierdie Griekwa-span.

Verlede naweek het Aggeneys teen Okiep gespeel.Laasgenoemde het die

wedstyd gewen.Omdat daar slegs vier spanne oorgebly het weens ontrekkings,

het dit die spel so ‗n bietjie geknou, maar aan entoesiasme by die orige vier

klubs is daar geen tekort nie.

Hierdie naweek vind die finaal plaas van die 40-boulbeurte kompetisie.Bergsig

speel teen Okiep,verlede jaar se wenners, op Okiep .

• Op hoërskoolvlak gaan die krieket ook goed aan.Voor die vakansie het

verskeie seuns na Kuruman gereis om aan die krieketproewe daar deel te

neem.Hulle het teen die ander distrikte gespeel sodat hulle opgeneem kon word

in die Griekwaland –Wes Plattelandse span(GWP).

Vyf hoërskoolleerders het toe wel die GWP span gehaal.Hulle is Manfred

Cloete en Tevin Williams(Hoërskool Namakwaland) en Granville

Engelbrect(Concordia Hoërskool)).Hulle is in die 0/18 span opgeneem.Relton

de Jongh(Okiep Hoërskool) is in die 0/17 span opgeneem, terwyl Jeano

Brink(HSN) in die 0/15 span opgeneem is

19

Onlangs het die jaarlikse Junior Tennis toernooi op Springbok

plaasgevind en gesorg vir sprankelende tennis.

Volgens die organiseerder van die toernooi, mnr.Dennis Coetzee, het die

week net weer bewys dat hier groot talent is wat net genoeg ontwikkel moet

word.Hy het veral die 0/8 en 0/ 10 spelers uitgesonder.

Die toernooi het op die Maandag begin met ‗n optog, wat deur die hoofstraat

af beweeg het.Dit het die volgende Saterdag geiendig met die prysuitdeling.

Nadat die wedstryde vir die dag afgehandel was, het verskeie sprekers

toesprake oor veral euwels waarmee die jeug te kampe het, gehou. Die tema

van die week se tennis was dus ook gemik op misdaadbekamping.

Die volgende instansies het as borge gedien en daarom word hulle hartlik

bedank vir hulle bydraes.Dunlop, De Beers, Namakwaland Diamant

Fondstrust.Verskeie tennispelers het met lyste rondbeweeg en daarom ‗n

groot dankie aan almal wat hulle ondersteun het.

Coetzee sê ook baie dankie aan Hoërskool Namakwaland en Springbok

Primêre skool vir die beskikbaarstelling van hul tennisbane.Carstens Busdiens

het van die spelers elke dag gratis vervoer en dit verdien ‗n pluimpie.

Ten slotte het hy al die ouers bedank wat daagliks langs die baan hul kinders

ondersteun het.

Die senior tennistoernooi vind plaas in die derde week van November.

Een van die groot verrassings van die week was toe Gershwin Cloete vir

Steve Coetzee in die ope-afdeling geklop het. Die voledige wenners in die

enkelspelle is as volg:

Seuns Dogters

1Breyton Cloete(0/8) 1.Taryn Muller(0/8)

2.Keanu Oppel(0/10) 2. Elana Coetzee(0/10)

3. Oswaldo Louw(014) 3. Amoré Angula(0/14)

4. Dustun Jannetjies(0/16) 4. Saskia Cloete(0/16)

5.Jacobus Langeveldt(0/18) 5. Geen inskrywing

6.Gershwin Cloete(ope) 6. Geen inskrywing

(Isaac Cloete)

Alle geluk en voorspoed aan hierdie vyf spelers wat dit so ver gebring het.

(Isaac Cloete)

19

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!