13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Springbok

Die bejaardes is gedurig besig om te brei -

selfs vir behoeftige en gestremde kindertjies

en ons kan nie voorbly met die wol

nie.Oorskietmateriaal is ook welkom. Hulle

doen laslappiewerk daarmee en een tannie

maak rokke vir poppe, met oorskiet van

trourok en ander materiaal.

� 027 7122451

Baie dankie byvoorbaat vir moontlike

bydraes.

(Ronel Whiting)

BEKOSTIGBARE

HUISVESTING

Die NG Kerk beskik oor twee huise vir

pasiënte en hulle families - tydens

hospitalisasie en ander doktersbesoeke, maar

selfs ook tydens ander besoeke aan die stad.

Besprekings kan gedoen word by:

NG Kerk Oornaghuis: Lincolnstraat,

Hoheizen/Welgemoed

�021 913 3733

Kerkhuis Hanna Hopkins: Trillweg 49,

Observatory �021 448 7301.

Caring Domestic Worker

�A big game hunter went on a safari with his

wife and mother-in-law. One morning, while

still deep in the jungle, the hunter's wife

awakened to find her mother gone. She woke

her husband, and they both set off in search

of the old woman. In a clearing not far from

the camp, they came upon a chilling sight.

The mother-in-law was standing face to face

with a ferocious lion. "What are we going to

do?" his horrified wife asked. "Nothing," her

husband replied, "The lion got himself into this

mess, let him get himself out of it."

Success is going from

failure to failure

without a loss of

enthusiasm.

~ Sir Winston Churchill

HOSPICE RICHTERSVELD- VRA DRINGEND HULP

Die organisasie is ‗n nie winsgewende organisasie behoorlik geregistreer.

Die organisasie lewer plaaslik te Port Nolloth, Eksteenfontein, Lekkersing en Sanddrift dienste

aan pasiënte tuis wat nie in die klinieke en/of hospitale geakkomodeer kan word nie.

Hierdie dienste behels onder andere tuisversorging op ‗n plaaslike basis en van die pasiënte is

bedlêend en moet daagliks gewas word. Verder is van die pasiënte ook terminaal siek wie nie

net medies versorg moet word nie, maar ook pastoraal bedien moet word. Die dienste sluit ook

in die tuisopleiding van die pasiënte self en sy of haar familie en vriende met die toesien en

neem van die regte medikasie en hoeveelhede daarvan.

Uit voorgaande sal u kan aflei dat spesialisdienste gelewer word deur opgeleide en bekwame en

gewillige werkers en dat ‗n baie belangrike vertrouensverhouding tussen die werkers in die veld

en die pasiënte wie hulle bedien oor ‗n tydperk van versorging opgebou word.

Ons werkers in die veld is werklik pragtige mense met spesiale toewyding wie werklik omgee en

‗n verskil in die pasiënte se lewens wil maak en ook baie goed daarin slaag. Die blote feit dat

hulle hierdie moeilike werk onder moeilike omstandighede doen teen ‗n minimale salaris getuig

van hulle inbors en gesindheid.

Die plaaslike werkers funksioneer onder die leiding van suster Willa Thomas wie uiters

bekwaam, toegewyd en gedissiplineerd is en dikwels gaan vir opleiding om op hoogte te bly van

nuwe ontwikkeling op die totale gebied van tuisversorging en dit dan weer oordra aan die

werkers. Die werkers te Eksteenfontein en Sanddrift val ook onder suster Willa en word van tyd

tot tyd besoek en telefonies gekontroleer en van raad bedien waar nodig.

Die bestuur, werkers en pasiënte behels mense van alle rasse en kulture en is werklik

verteenwoordigend van die plaaslike gemeenskap.

Die organisasie is reeds wyd bekend in die Richtersveld en word deur die gemeenskap erken en

waardeer.

Die organisasie lewer ook soos en wanneer dienste aan pasiënte van vakansiegangers en

toeriste wie ons streek besoek soos en wanneer daartoe versoek word of as kennis geneem

word van sulke pasiënte en dra dus ‗n baie noodsaaklike positiewe beeld van ons gemeenskap

uit na buite.

Die organisasie opereer volgens ‗n goedgekeurde Grondwet met jaarvergaderings en

bestuursvergaderings minstens een keer per kwartaal waatydens pasiëntsorgverslae deur suster

Willa voorgelê en bespreek word. Die boekhouding van die geldsake word jaarliks deur

gekwalifiseerde ouditeure geoudit en op die jaarvergadering voorgelê en goedgekeur. Die

bestuur word op die jaarvergadering verkies en bestaan uit kundige mense op die gebied van

bestuur, finansies, administrasie, regsake en geestelike ondersteuning. Al die bestuurslede is

plaaslike mense wie vrywillig sonder enige vergoeding hulle dienste lewer in belang van die

gemeenskap.

Uit die voorgaande is dit baie duidelik dat die organisasie en veral ons werkers en pasiënte

onberekenbare skade sal lei tot groot skade en ontsteltenis van ons gemeenskap indien die

organisasie weens ‗n gebrek aan fondse verplig sal word om tydelik of permanent sy

werksaamhede te staak.

Ek doen daarom met groot vrymoedigheid ‗n ernstige beroep op u om ons behulpsaam te wees

met ons soeke na befondsing vanaf plaaslike en/of provinsiale en/of nasionale vlak van regering

in belang van die Richtersveld gemeenskap.

Mnr Tobie Kotze, Voorsitter Hospice Richtersveld.

Ramp-hulpverlening

Ouma Lena Saul van Kharkams, ontvang hier n

kospakkie van Rld.Hilgard Links en maatskaplikewerker,

me.Revonia Pieters van die

Dept.Maatskaplike Ontwikkeling. Ouma Lena wat

saam met haar dogter en kleinkinders woon, se

huis het laat Vrydagnag misterieus aan die brand

geraak. Gelukkig was die familie-Saul uithuisig,

tydens die hartseer voorval. Volgens Speur-a.o van

die Kamieskroon-polisie word n saak van inbraak

en brandstigting ondersoek. Die publiek kan A.o

James Links met inligting skakel by 027 672 1603.

Vir enige skenkings en hulp aan die Saul-familie;

skakel Rld.Hilgard Links by 076 912 4758 en

me.Revonia Pieters by 071 422 9141.

26

26

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!