13.02.2013 Views

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

Geestelike voedsel

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

It‟s official... chocolate is good

for you!

Sweet news: a recent study backs up earlier findings that found a

potential positive link between chocolate and heart health.

It‘s the news that chocoholics have been waiting for - a bar of the dark

stuff is officially good for your health. It has long been believed that a

small amount of cocoa-rich dark chocolate can be beneficial because

of its high antioxidant and anti-inflammatory properties.

A major study has now suggested that eating large amounts of

chocolate could also be associated with a one-third reduction in the

risk of developing heart disease.

Dr Oscar Franco from the University of Cambridge carried out a large

scale review of the existing evidence to see the effects of eating

chocolate on heart attacks and strokes.

He analysed the results of seven studies, which had involved more

than 100 000 people with and without existing heart disease. Five

studies reported a beneficial link between higher levels of chocolate

consumption and the risk of cardiovascular events.

They found that the highest levels of chocolate consumption were

associated with a 37 per cent reduction in cardiovascular disease and

a 29 per cent reduction in stroke compared with lowest levels.

The studies did not differentiate between dark or milk chocolate and

included consumption of chocolate bars, drinks, biscuits and desserts.

But despite the findings, he said they should be taken ‗with caution‘.

This was because commercially available chocolate is high in calories

- around 500 calories for every 100 grams - and eating too much of it

could lead to weight gain and put eaters at risk of diabetes and heart

disease.

The findings were published in the British Medical Journal.

Dapper krieke sal sterf vir die liefde

Mans dapper genoeg om hul lewens vir hul bemindes af te staan kan

ook in krieke waargeneem word, het navorsers bevind.

Die navorsers het bevind krieke is nie net romanties van aard as dit

by hul musikale gekriek kom nie, maar ook in hul toegewydheid aan

die leifde.

―Baie mense dink sulke dapper gedrag vind slegs by mense of ander

soogdiere plaas,‖ het die navorser Rolando Rodrìguez-Muñoz gesê.

―Asof dit met intelligensie of opvoeding verband hou.‖

―Ons het bevind selfs klein manlike insekte, wat mens nie gewoonlik

as slim of liefdevol sal beskryf nie, kan dapper en beskermend oor hul

maats wees,‖ het Rodrìguez-Muñoz, van die Universiteit van Exeter in

Brittanje, gesê.

Die navorsers het 200 000 ure se beeldmateriaal van krieke

bestudeer en bevind by paartjies vergroot die wyfie se kanse op

oorlewing as die twee aangeval word terwyl die mannetjie s‘n

verklein.

―Krieke se verhoudings is baie anders as wat ons verwag het,‖ het

Rodríguez-Muñoz gesê. ―Hulle boelie glad nie hul maats nie.‖

―Inteendeel, mannetjies is baie dapper en beskerm die wyfies.‖

Die navorsing is in die joernaal Current Biology gepubliseer.

Mans met diep stemme laat vroue

luister

Mans wat woordjies van liefde in hul beminde se ore wil fluister,

moet dit in ‗n diep stem doen as hulle wil hê die meisie moet hulle

onthou.

Navorsers het gesê ‗n nuwe studie oor vroue se voorkeure van

mansstemme dui aan die mens se geheue is ingestel op dinge wat

ons voortbestaan sal verseker.

Die navorsers van die Universiteit van Aberdeen in Skotland en die

McMaster-universiteit in Kanada het vroue prente van voorwerpe

gewys terwyl óf ‗n diep stem óf ‗n stem met ‗n hoë toonhoogte die

naam van die voorwerp uitspreek.

Daarna is die vroue prente van twee soortgelyke, maar nie

identiese, voorwerpe gewys en gevra watter een hul vroeër gewys

het.

Die meeste vroue het die voorwerpe onthou wat deur die diep stem

begelei is.

―Dit help vroue om ‗n maat te kies,‖ het die navorser Kevin Allan

gesê. "Dit is uiter belangrik, want ‗n swak keuse kan slegte gevolge

vir die mens se voortbestaan inhou."

Wetenskaplikes het reeds geweet mans se stemme is belangrik vir

potensiële maats om te onderskei of mans geneties sterk is en of

hulle dalk emosioneel koud is.

"The most important thing that a father can do

for his children is to love their mother."

8

8

8 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!