02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Storting van afvalrots

As gevolg van die toename in ontginning wat nodig is vir die vervaardiging van 40% meer klinker, sal

afvalrots op ʼn bykomende 250 hektaar van PPC se eiendom gestort word. Verwys na Figuur 5 tot 7

waarin grafies aangedui word waar die beoogde afvalrotshope geleë sal wees, en die gevolglike

impakte en veranderinge a.g.v. die storting van afvalrots. Dit sluit in die verlegging van twee

waterweë en die verskuiwing van ʼn bestaande (operasionele) rioolpyplyn wat die dorpie Ongegund

met die rioolsuiweringswerke langs PPC se eiendom verbind. ʼn Openbare sekondêre pad (MR) 346

op PPC se eiendom sal ook herbelyn moet word.

Delectus stortingsterrein vir afvalrots

Daar word beoog om die Delectus stortingsterrein vir afvalrots in die vorm van ʼn berm (wal) langs die

oostelike kant van die R311 van PPC se eiendom te stort. Hierdie berm sal ongeveer 2.5 miljoen ton

(2.5 Mt) afvalrots benodig en sal na voltooiing 192 meter bo gemiddelde seevlak (bgsv) wees.

Suidelike stortingsterrein vir afvalrots

Daar word beoog om die Suidelike stortingsterrein vir afvalrots op die suidelike gedeelte van PPC se

eiendom (naby Ongegund) te plaas. Ongeveer 10Mt afvalrots sal hier gestort word om ʼn berm te

vorm wat 245 meter bgsv sal wees. (Nota: hierdie is laer as die oorspronklike beoogde hoogte van 260

meter bgsv, en is verlaag op versoek van die visuele deskundige).

Daar is drie moontlike opsies vir die storting van afval rots by Vlakkerug, en elk word hieronder

beskryf. Die moontlike impakte van die onderskeie stortingsmoontlikhede is bepaal.

Vlakkerug stortingsterrein vir afvalrots

Vlakkerug stortingsalternatief V1 – Hierdie opsie bestaan uit twee fases, naamlik:

Fase 1:

Die bestaande stortingsterrein sal na die suidekant toe vergroot word om 18 Miljoen ton (Mt) afvalrots

te kan akkommodeer. Die hoop sal dan 240 m bgsv wees, met ʼn gradiënt van 1:5.

Fase 2:

Afvalrots sal aanvanklik aan die buitekant van die gebied gestort word (op die noord-oostelike kant

van PPC se eiendom), vanwaar dit dan in ʼn westelike rigting inwaarts na die bestaande

stortingsterrein gestort sal word. Altesaam 42 Mt afvalrots sal gebruik word om ʼn hoop afvalrots te

vorm wat 180 m bgsv is, met ʼn gradiënt van 1:7.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!