02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Alle kommentaar op die Finale OIBV sal by K&AV 5 ingesluit en beantwoord word, wat ook op

bogenoemde plekke aan B&GPe beskikbaar gestel sal word.

Besluitneming- en appèltydperk

Sodra die Finale OIBV voltooi en die kommentaar vanaf B&GPe in Kommentaar- en

Antwoordverslag 6 vervat is, sal die dokument by die bevoegde owerheid (DOS&OB) ingedien word.

Laasgenoemde moet binne 60 dae een van die volgende aksies neem:

Die verslag aanvaar;

Die applikant in kennis stel dat die verslag vir deskundige oorsig verwys is;

Veranderinge aan die verslag versoek; of

Die verslag verwerp indien dit nie in ʼn groot mate aan die regulasies voldoen nie.

Indien die verslag aanvaar word, moet die DOS&OB, binne 40 dae:

(a) ʼn Magtiging uitreik vir die hele of gedeelte van die bedrywigheid waarvoor aansoek gedoen

is; of

(b) ʼn Magtiging vir die hele, of gedeelte van die bedrywigheid weier.

Sodra die DOS&OB ʼn besluit oor die beoogde projek geneem het, sal alle geregistreerde B&GPe op

die databasis binne 10 dae nadat die Omgewingsmagtiging uitgereik is, dienooreenkomstig ingelig

word. Die minste wat gedoen sal word, is om die besluit in dieselfde twee koerante te adverteer wat

gebruik is om B&GPe oor die projek in te lig. Indien enige persoon (lid van die publiek, B&GP party

of die applikant) kragtens Artikel 62 van die WNOB teen die DOS&OB se besluit oor die OIBaansoek

of Afvalbestuurslisensie wil appelleer, moet so ʼn aansoek vir appèl binne 10 dae nadat

B&GPe van die besluit in kennis gestel is, by die Minister van Waterwese en Omgewingsake ingedien

word.

Die afvalbestuurproses in terme van die WNO:AB volg dieselfde besluitneming- en appèlproses as

die WNOB.

Die Weskus Distriksmunisipaliteit is die besluitnemende owerheid wat die Lugvrystellingslisensie

betref, en aangesien die WNO:LK nie per se vir ʼn appèltydperk voorsiening maak nie, is die

appèlproses in Artikel 62 Wet op Munisipale Stelsels: Plaaslike Regering, Wet Nr. 32 van 2000, van

toepassing.

Artikel 62 (1) van die Wet op Munisipale Stelsels maak daarvoor voorsiening dat “Enige persoon wie

se regte benadeel is deur ʼn besluit wat geneem is deur ʼn … raadslid of lid van die munisipale

personeel kragtens ʼn mag of plig wat deur ʼn delegerende owerheid na daardie .... raadslid of

personeellid gedelegeer of subdelegeer is, mag teen die besluit appelleer deur ʼn skriftelik

kennisgewing van die appèl en redes daarvoor binne 21 dae na kennisgewing by die munisipale

bestuurder in te dien”.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!