02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Daar is bevind dat alternatief V3 visueel meer aanvaarbaar is omdat die ontwerp van die afvalrotshope

inpas by die omliggende koringlande. Figure 10 en 11 is ʼn fotosamestelling van die beoogde

veranderinge aan die terrein, soos vanaf Kasteelberg gesien.

Impak op nywerheidserfenis

Die beoogde opgradering bring mee die afbreek van die twee bestaande sementoonde en die verwante

uitlaatskoorstene wat, as gevolg van die ouderdom daarvan, as deel van Suid-Afrika se

nywerheidserfenis beskou word. Geen van die geboue en infrastruktuur wat betrekking het op die

vervaardiging van sement by PPC Riebeeck is voor 1959 gebou nie. Dit is minder as 60 jaar oud en

dus nie beskerm nie. Die oonde is nie uniek aan Suid-Afrika of elders nie, en geen

seldsaamheidswaarde kan aan die oonde geheg word nie. Die vrystellingskoorstene is egter wel

visuele simbole van nywerheidswerksaamhede. Die erfenisinvloedbepaling het bepaal dat die

nywerheidstrukture geen argitektoniese of estetiese betekenisvolheid het nie, maar wel die

belanbgrikeid van sement in Suid-Afrika se ekonomie simboliseer.

Impak op vervoer

Die beoogde opgradering beteken dat meer SVe van die streek se paaie gebruik sal maak, wat die

gemiddelde daaglikse verkeersvolumes op die bestaande padnetwerk sal verhoog. Vanuit ʼn

verkeersoogpunt word die huidige padnetwerk teen ʼn aanvaarbare vlak bedryf (behalwe vir die pad

deur Malmesbury) en kan dit tot in die afsienbare toekoms (2030) die geval wees. Die verwagte

toename in SVe wat die beoogde opgradering tot gevolg het, kan sonder enige mitigasie by die

huidige vervoerstelsel geakkommodeer word. PPC se verbintenis tot die herleiding van enige

bykomende verkeer (bo die 2007-vlak) noordwaarts via die R311, beteken dat die opgradering nie die

waargenome oorlas van PPC se swaarvoertuie in die dorpe Riebeek Kasteel en Riebeek-Wes sal

verhoog nie. Daar moet in ag geneem word dat die volume verkeer op die R311 deur die dorpe teen

ongeveer 3% per jaar groei (dit is op beide swaar en ligte verkeer van toepassing). Die persentasie

PPC-verkeer verteenwoordig tans 2% van alle voertuigverkeer, en ongeveer 32% van alle

vragmotorverkeer wanner die aanleg en verspreidingsnetwerk op vermoë bedryf word. Aangesien

daar geen toename in PPC se swaarvoertuigverkeer suidwaarts op die R311 sal wees nie, sal die

persentasie PPC-vragmotors mettertyd eintlik afneem in ooreenstemming met die algemene toename

in agtergrondverkeer.

Interne paaie: Afhangende van die welke van die Vlakkerug-alternatief vir die storting van afvalrots

gekies word, sal die proklamasie van die MR346 moontlik hersien moet word omdat die pad

waarskynlik verlê sal moet word. Kennis is geneem van die feit dat die MR346 nie die enigste

toegang tot omliggende plase verskaf nie, en dat Sekondêre Pad 348 (wat Sekondêre Paaie 344 en 349

met mekaar verbind) alternatiewe toegang kan verleen.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!