02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Impak op die ekonomie

85) PPC se bestaande databasis van moontlike plaaslike verskaffers moet elke 2 jaar opgedateer

word en plaaslike sub-kontrakteurs moet, waar moontlik, gebruik word.

AANBEVELINGS

Heelwat van die impakte wat hierbo gelys is, kan verlaag word deur die toepassing van verskillende

mitigasiemaatreëls. ʼn Omvattende reeks mitigasiemaatreëls is in die verslag uiteengesit en in

Hoofstuk 8 van die Konsep OIBV opgeneem.

Artikel 31(2)(n) van Regulasie 543 van die OIB-regulasies vereis dat die OBP sy/haar opinie moet

uitspreek oor of die bedrywigheid gemagtig behoort te word, of nie. Dit moet gedoen word met

inagneming van die WNOB se Beginsels vir Volhoubaarheid, asook die DOS&OB se vrae oor die

behoefte en wenslikheid daarvan.

OBP SE AANBEVELING

Die impakte van die beoogde opgraderingsprojek word op twee afsonderlike vlakke gevoel, naamlik

op plaaslike en op streeksvlak. PPC se opgraderingsprojek het heelwat plaaslike impakte (beide

biofisies en maatskaplik) wat ʼn negatiewe invloed op die Riebeekvallei het. Die betekenisvolheid van

hierdie impakte, SONDER MITIGASIE, strek van „hoog‟ tot „baie laag‟ betekenisvol. Die

betekenisvolheid van al die negatiewe impakte word egter verlaag met die implementering van die

reeks aanbevole mitigasiemaatreëls (verwys na Hoofstuk 8 van die Konsep OIBV).

Met die toepassing van mitigasiemaatreëls vir die beoogde opgradering, tesame met opsie V3 vir die

storting van afvalrots, kan die negatiewe impakte van „medium‟ tot „neutraal‟ betekenisvol verlaag

word. Die mees betekenisvolle agterblywende negatiewe impakte hou verband met die gevoel van

plek, die visuele aansig, oppervlaktebronne en landelike flora.

Die projek het egter ook ʼn aantal positiewe impakte, waarvan die impak op die ekonomie op plaaslike

en streeksvlak (en indirek die hele land) die mees betekenisvolle is. Die ekonomie van die Wes-Kaap,

die Swartlandgebied en die Riebeekvallei sal voordeel trek uit hierdie kapitaalinspuiting. Die

voorsiening in die behoefte van die aanvraag na sement word ook as ʼn strategiese imperatief beskou

indien Suid-Afrika sy ekonomiese groeidoelwitte wil behaal.

Op grond van die bevindinge in die verslag is die OBP van mening van mening dat die aansoek vir die

beoogde opgradering van die sementvervaardigingsaanleg en verwante infrastruktuur gemagtig moet

word aangesien die inkrementele voordele wat dit die streek bied van groter belang is as die plaaslike

negatiewe impakte. Die volhoubaarheid van die beoogde ontwikkeling voldoen ook aan die beginsels

van die WNOB. Die betekenisvolheid van meeste impakte kan met mitigasie verlaag word, en die

positiewe impakte verbeter word. Volgens die bepaling wat uitgevoer is, is dit duidelik dat die

beoogde opgradering met die Vlakkerug Stortingsterrein vir Afvalrots Opsie V3 uit ʼn

omgewingsoogpunt die voorkeuropsie is, en verskeie van die deskundiges het dieselfde mening gelug.

Indien gemagtig, moet die toepassing van die mitigasiemaatreëls wat in Hoofstuk 8 gelys is, as ʼn

voorwaarde vir goedkeuring ingesluit word.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!