02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Impak van stof op die omliggende lugkwaliteit

41) PPC moet voortgaan met die bestaande moniteringsprogram vir stofneerslae en PM10 hierby

insluit.

42) Voorraadhope vir grondstowwe (sand, kalksteen en steenkool uitgesluit) met bedek word om

stof te beheer en te verminder.

43) Beheer vrystellings vanaf die vergruising- en graderingsproses.

44) Probeer die afstand vir die vervoer van grondstowwe binne die myn so kort as moontlik te hou.

45) PPC moet die huidige praktyk behou om water op grondpaaie te spuit en vrystellings met ten

minste 75% te beheer.

46) PPC moet tydelike (bv. besproeiing, chemiese onderdrukking, die oprigting van windskerms en

operdploeg) en langtermyn (bv. die hervestiging van plantegroei) stofbekampingsmaatreëls op

die oppervlakte van afvalrotshope instel.

47) Voertuig-wasfasiliteite moet voorsien en benut word om sementstof van voertuie af te was

voordat dit die terrein verlaat.

48) PPC moet seker maak dat die sakfilterstelsel doeltreffend onderhou word.

49) PPC moet aktief bly deelneem aan die Weskus se Lugkwaliteitsforum en met die munisipaliteit

in gesprek tree oor die bestuur van lugkwaliteitsimpakte op die streek. Inligting wat deur die

montering van stofneerslae en PM10 bekom word, moet aan die munisipaliteit beskikbaar gestel

word om lugkwaliteitsbestuur in die streek te bevorder.

Impak op omringende geraaskwaliteit

50) Geen storting moet saans (10nm tot 6vm) op die Suidelike stortingsterrein vir afvalrots (SVA)

toegelaat word nie.

51) Die storting van afvalrots by die Suidelike SVA moet begin met die bou van ʼn buitenste wal in

die rigting van Ongegund. Dit moet verkieslik 15 m hoog en nie minder as 10 m wees nie. Die

wal moet gerehabiliteer word soos wat dit in hoogte toeneem.

52) Die storting van afvalrots by die Vlakkerug SVA moet begin met die bou van ʼn buitenste wal in

die rigting van PPC se noordelike grens.

53) Geraas moet jaarliks by plekke binne of op die buitenste rant van die terrein gemonitor word,

sowel as by Ongegund en die grens van die Du Toit-eiendom. Die monteringspunte moet

gekies word in samewerking met die aangrensende grondeienaars. Indien geraasvlakke

voorkom wat die stedelike riglyn van 45 dB(A) oorskry, moet bykomende mitigasiemaatreëls

onder leiding van die plaaslike owerheid toegepas word aangesien hulle die owerheid is wat die

mandaat het om geraas-verwante aangeleenthede aan te spreek.

54) Die resultate van die geraasmonitering moet aan PPC se Omgewingsbelangeforum beskikbaar

gestel word, en op skriftelike versoek vanaf die publiek.

55) Maak seker dat PPC se OBS en OBPV voorsiening maak vir geskikte teikens en aksies vir die

vermindering van geraas en dat dit ingesluit is in die aanleg se moniteringskedule (gebaseer op

die jaarlikse moniteringsopname).

Impak op akwatiese ekologie

56) PPC moet die plantlewe op die oewersone behou: ten minste 25 m weerskante van die strome

op PPC se eiendom, en 30m rondom enige vleiland of fontein (die goedgekeurde

stroomverleggings uitgesluit).

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!