02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Newe-produkte / debat oor afval en die status van OSK

Daar is onlangs gedebatteer en besprekings gehou oor die status van die OSK wat PPC van ander

nywerhede soos Mittal bekom. Die DOS&OB het bevestig dat OSK 'n produk is wat spesifiek vir die

sementbedryf vervaardig word, en dat dit dus nie as ʼn afvalmateriaal beskou word nie. PPC is ook

van voorneme om ander afval-/neweprodukte soos slak en vlieg-as vanaf ander nywerhede te bekom

vir die gebruik daarvan in sy sementvervaardigingsproses. Die klassifikasie hiervan as ʼn afvalproduk

(of nie) is tot op datum nog nie deur die DOS&OB bevestig nie. Hierdie grondstowwe is dus ingesluit

as deel van die aansoek vir ʼn WBL.

Omgewingbestuursprogramverslag (OBPV) vir Mynbou en Geïntegreerde Watergebruikslisensie

(GWGL)

OBPV

Die myn op PPC Riebeeck se eiendom is deur die Departement van Minerale Hulpbronne (DMH)

goedgekeur. Die vereiste Omgewingbestuursprogramverslag (OBPV) – kragtens die Wet op die

Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne, 2002 (Nr. 28 van 2002) (WOM&PHB) – is

tydens die “Se Kïka”-OIB-proses gewysig om die hersiene benadering vir die benutting van die

minerale hulpbronne aan te dui. As gevolg van die feit dat die “Se Kïka”-projek teruggetrek is,

hersien PPC tans die huidige goedgekeurde OBPV sodat dit die veranderinge in die bedryf aanspreek.

PPC stem saam met die DMH dat PPC se Omgewingsbelangeforum die geskikte forum is om die

veranderinge aan die OBPV meet te bespreek. Hierdie veranderinge is op 19 Mei 2011 met PPC se

Omgewingsbelangeforum bespreek. Die veranderings aan die OBPV val buite die omvang van

hierdie OIB-proses.

WGL

PPC Riebeeck beskik tans oor ʼn watergebruikslisensie (WGL) vir die huidige werksaamhede by

Riebeeck. Die beoogde opgradering vereis wysigings/ veranderings aan die huidige WGL vir die

tydsduur van die opgegradeerde aanleg, en PPC sal daarvoor aansoek doen soos nodig. PPC is van

voorneme om aansoek te doen vir die verlegging van twee dreineringslyne/ waterweë sodat afvalrots

gestort kan word. Die opdatering van die WGL val buite die omvang van hierdie OIB-proses, en PPC

sal dit in hul breëre raamwerk vir projekbeplanning aanspreek. Die impakte van die beoogde

opgraderingsprojek op die verskillende watergebruike sal egter wel in die OIB-proses aangespreek

word en die Departement van Waterwese (DWW) sal met elke wateraangeleentheid geraadpleeg

word. Die kommentaar van die DWW sal by die OIB-dokumentasie ingesluit word en by

besluitneming in ag geneem word.

OMVANG VAN DIE OIB

Oorweging van Alternatiewe

Die WNOB vereis dat alternatiewe tydens die OIB-proses oorweeg moet word. Die

Omvangbepalingsproses aan die begin van die OIB word gebruik om die omvang van en benadering

tot die OIB-proses te bepaal. Die Omvangbepalingsfase gee dus rigting aan die OIB om te verseker

dat slegs betekenisvolle kwessies en redelike alternatiewe tydens die OIBV-fase omvattend ondersoek

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!