02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Tabel 4: Spesialisstudies wat uitgevoer is

Impak Deskundige Maatskappy

Lugkwaliteit en

gesondheidsrisiko

Dr. Lucian Burger Airshed Planning Professionals

Maatskaplik Tony Barbour Privaat

Ekonomies Dr. Hugo van Zyl Onafhanklike Ekonomiese Navorsers

Visueel Steve Stead VRM Africa

Vervoer Robby Robertson E J Robertson Consultants

Geraas Demos Dracoulides DDA Omgewingsingenieurs

Akwatiese en rivieroewerekologie

Toni Belcher Privaat

Botanies Nick Helme Nick Helme Botanical Surveys

Nywerheidserfenis Nicolas Baumann Urban Conservation Planning

Waar moontlik, is dieselde deskundiges as tydens die “Se Kïka”-proses aangestel omdat hulle reeds

kennis dra van die ontvangende omgewing, B&GPe se kwessies, en die moontlike impakte.

METODOLOGIE EN BEOORDELING

Die metodologie wat tydens hierdie OIB-proses toegepas is, stem breedweg ooreen met die vereistes

van Regulasie 32(1)(h) van Regulasie 543. Die metodologie is in die Studieplan vir die OIB

uiteengesit. Met die aanvaarding van die konsep Omvangbepalingsverslag, het die DOS&OB die

oorhoofse benadering tot die omgewingsinvloedbepaling goedgekeur. Deur gebruik te maak van ʼn

getabelleerde graderingskaal word elke impak beskryf volgens sy omvang (ruimtelike skaal),

grootsheid (grootte of skaalgraad), en tydsduur (tydskaal). Hierdie kriteria word ook gebruik om die

betekenisvolheid van die impak te bepaal, eerstens sonder mitigasie en dan met die mees

doeltreffende mitigasiemaatreëls in plek. Sodra die betekenisvolheid van ʼn impak bepaal is, word

daar gekyk na die waarskynlikheid dat die impak wel kan realiseer, asook na die vertrouensindeks van

die beoordeling. Laastens word daar gekyk na die omkeerbaarheid van die impak.

Verskeie van die deskundiges het ook soortgelyke graderings in hul eie verslae (ingesluit as Bylaes tot

die OIBV) gedoen. In sommige gevalle verskil die deskundiges se definisies vir die verskillende

kriteria met dié van die Omgewingbeoordelingspraktisyn (OBP). Om eenvormigheid te bewerkstellig

is die definisies in Hoofstuk 4 gebruik om alle impakte in die OIBV te gradeer. Waar die OBP se

gradering betekenisvol met dié van die deskundige verskil, is hierdie met die deskundige bespreek en

is daar tot ʼn vergelyk gekom.

GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Op grond van die uitslag van die OIB-fase van die beoogde projek, word daar gelo dat die OIBV die

omgewingskwessies wat tydens die proses deur B&GPe, nasionale, provinsiale en plaaslike

owerhede, PPC en die OIB-projekspan geïdentifiseer is, omvattend ondersoek en beoordeel het. ʼn

Reeks impakte is tydens die OIB-fase beoordeel. Verwys na Tabel 5 en 6 vir ʼn opsomming van al

die geïdentifiseerde impakte.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!