Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande
Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande
Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Visuele impakte wat op die beoogde opgradering betrekking het

Die huidige PPC Riebeeck-aanleg veroorsaak reeds ʼn groot kontras in die aansig van die plaaslike

omgewing waarvan dit deel is. Die omliggende landskap is van groot natuurskoonwaarde, wat

gepaard gaan met belangrike toerisme uitsigpunte en -korridors. Die beoogde opgradering van PPC

se huidige sementvervaardigingsaanleg, die vestiging van stortingsterreine vir afvalrots, en die

toename in mynboubedrywighede by die bestaande steengroef het ʼn hoë visuele impakpotensiaal as

gevolg van die 100 m-hoë voorverkoelerskoorsteen en die beoogde afvalrotshope, wat beide die

landskap sal domineer. Alternatiewe V1 en V2 vir die storting van afvalrots sal oor die algemeen ʼn

hoë visuele impaksvlak hê as gevolg van die skaal daarvan en omdat die voetspoor nie by die

omliggende terrein inpas nie.

22