02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

70) Indien Vlakkerug-alternatief V1 of V3 gemagtig word, moet die proklamasie van Sekondêre

Pad 346 hersien word, en moet die toepaslike proklamasieproses uitgevoer word om die

beplande storting van afvalrots te akkommodeer.

71) PPC moet jaarliks (in samewerking met die Swartland Munisipaliteit) ʼn padveiligheidbewusmakingsinisiatief

in die Riebeekvallei koördineer en finansier.

72) Enige nuwe padtekens wat as gevolg van die aanbevelings in hierdie verslag aangebring moet

word, moet deur PPC voorsien word.

Visuele impak

Bedryfsfase:

73) ʼn Voldoeningsoudit moet elke vyf jaar uitgevoer word totdat die afvalrotshope voltooi is.

Hierdie voldoeningsoudit moet deur ʼn toepaslik-gekwalifiseerde visuele praktisyn uitgevoer

word om te bepaal of die geometrie van die storting en die rehabilitasie daarvan ooreenstem

met die voorgestelde planne.

74) PPC moet ʼn streng minimum-beligtingbeleid vir alle fases van die projek instel.

75) Die bogrond wat vir elke afvalrotshoop bekom word, moet op ʼn geskikte plek buite sig van die

R311 / Ongegund / Pulpit Rock-reseptors gehou word.

76) Alle afvalrotshope moet gelyktydig gerehabiliteer word deur die toemaak daarvan met bogrond

en die gevolglike rehabilitasie van die wal se aansig sodra dit verhoog is.

Mitigasiemaatreëls vir die beoogde konstruksie- en bedryfsfases van die SVA:

77) Die Delectus SVA moet herontwerp word om ʼn meer golwende landskap op die kruin daarvan

te skep, en die keëlvormige fatsoen aan die noordekant moet verlaag word met beter kurwes en

vorms sodat dit beter by die aangrensende landskap inskakel.

78) Die dienste van ʼn gekwalifiseerde landskapsargitek moet bekom word om die huidige R311wal

te verander sodat dit op ʼn aaneenlopende wyse by wal van die nuwe/ beoogde

afvalrotshoop inskakel.

79) ʼn 3 m-hoë wal moet aanvanklik by die onderpunt van die beoogde stortingsterrein, langs die

R311, gebou word om die eerste konstruksiebedrywighede en gepaardgaande impakte van die

storting van afvalrots te verberg.

80) Die afvalrotshoop moet vlaksgewys hoër gemaak word, en elke vlak moet eers aan die kant van

die R311 verhoog word om die verdere invulling te verberg.

81) Die wal moet volgens die voorgestelde 1: 7-helling gefatsoeneer word en in die lengte met

bogrond bedek word om die visuele impak van die liggekleurde afvalrots te verminder.

Mitigasiemaatreëls vir die beoogde konstruksie- en bedryfsfases van die Suidelike SVA:

82) Die Suidelike SVA moet oor die hele lengte met 15 meter verlaag word sodat dit maksimum

245 m bgsv is.

83) ʼn 5 m-hoë wal moet aanvanklik aan die buitekant van die afvalrotsshoop gebou word

(beginnende by die onderpunt van die hoop) om die eerste konstruksiebedrywighede en

gepaardgaande impakte van die storting van afvalrots te verberg. Dit moet in ʼn 1: 7-helling

gefatsoeneer word en dan met bogrond bedek en onmiddellik met inheemse /fynbostipe

plantegroei gerehabiliteer word.

84) „n Trapsgewyse konstruksieproses moet gevolg word deur elke keer „n klein wal op die

buitekant van die hoop te gooi (teen die geskikte 1:7-helling) sodat die

konstruksiebedrywighede nie vir sensitiewe reseptors sigbaar is nie.

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!