02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Varswater akwatika

8) Waar die hidrologie, waterkanaal, rivierbedding of oewereienskappe van ʼn akwatiese stelsel

betekenisvol verander word, moet die dienste van ʼn akwatiese ekoloog tydens die detailontwerpfase

bekom word om elemente van die akwatiese ekologie te hervestig sodat die

akwatiese ekologie kan bly voorbestaan en, waar haalbaar, die toestand van die rivier kan

verbeter.

9) ʼn Akwatiese ekoloog moet aangestel word voordat daar met enige akwatiese konstruksieverwante

bedrywighede begin word. Die persoon moet seker maak dat daar aan die ontwerpaspekte

van die akwatiese ekologie voldoen word, asook die vereistes van die betrokke

Omgewingsbestuursplan.

10) Indien enige riviere herlei word, moet PPC met die DWW in gesprek tree rakende die

moontlikheid om vleilande te herskep ter vervanging van enige verlore werking (veral in terme

van die verbetering in die hoeveelheid en kwaliteit van stormwater). Dit sal die kwaliteit van

water vir die omgewing stroomaf beskerm.

11) ʼn Geteikende moniteringsprogram moet ontwerp word voordat daar met konstruksie begin

word. Dit moet ten minste 3 maande voor enige stroomveranderings ingestel word sodat daar

„n basis is om die reikwydte en omvang van die vernaamste waterparameters teen „n geskikte

resolusie te bepaal, en dus die waterkwaliteit van die omgewing te bepaal.

Nywerheidserfenis

12) Die twee volumes van ou swart-en-wit foto‟s wat die konstruksie van die aanleg dokumenteer,

moet teen hoë resolusie gedigitaliseer en digitaal bewaar word.

13) Die ingenieursketse van die oorspronklike aanleg moet ook behoorlik bewaar en geberg word.

14) Daar word aanbeveel dat ʼn professionele video-fotograaf aangestel word om die huidige

prosesse en strukture van die aanleg te dokumenteer voordat enige buitediensstelling, sloping of

opgradering plaasvind.

Impak op maatskaplike toestande

15) PPC moet ʼn beleid van “plaaslik eerste” toepas – veral vir laaggeskoolde werkgeleenthede. Dit

moet ook op alle kontrakteurmaatskappye van toepassing gemaak word.

16) PPC moet, ten minste 3 maande voor die aanvang van enige konstruksiebedrywighede, ʼn

Werwing/ Arbeidstoonbank vir die konstruksiefase oopmaak. Sulke arbeidskantore moet in

Riebeek-Wes, Riebeek Kasteel, Malmesbury en Moorreesburg gevestig word sodat

werksoekers op die databasis kan registreer.

17) Die keuringsproses vir die aanstel van arbeiders moet geslagsgelykheid bevorder en, waar

moontlik, vroue aan te stel.

18) Plaaswerkers wat aansoek doen vir konstruksie-verwante werk moet in kennis gestel word dat

hierdie werk tydelik van aard is.

19) PPC moet ʼn Gemeenskapsmoniteringsforum (GMF) vir die konstruksiefase saamstel. Die

hoofdoel van die GMF is om die belange van aangrensende eienaars te beskerm, sowel as die

inwoners van die dorpe in die Riebeekvallei en Ongegund.

20) PPC moet, in konsultasie met verteenwoordigers van die GMF en die plaaslike owerheid, ʼn

gedragskode vir die konstruksiefase saamstel. Hierdie gedragskode moet duidelik

konstruksiewerkers se nie-toelaatbare gedrag en bedrywighede uitstippel. Dissiplinêre stappe

(soos in die gedragskode uiteengesit) moet geneem word teen enige konstruksiewerker wat

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!