02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Tabel 1: Bron/ opvanggebied vir konstruksiewerkers

Waarskynlike herkoms van werkers

(persentasie)

Hoogs- Geskool Laaggeskooldvaardig

Verwagte persentasie vanaf die Riebeekvallei 5% 15% 25%

Verwagte persentasie vanaf omliggende

Swartlandgebied

25% 40% 60%

Verwagte persentasie vanaf die res van die Wes-Kaap 55% 40% 15%

Verwagte persentasie vanaf die res van Suid-Afrika 15% 5% 0%

Abnormale swaarvoertuie sal hulle vrag vanaf die hawe by Saldanha via Moorreesburg vervoer. Die

verwagte roete is die N7 na Moorreesburg en dan suid op die R311 na PPC Riebeeck. Die

padowerhede het egter die regsbevoegdheid op sodanige vrag en sal die roete bepaal op grond van die

drakapasiteit van die pad, hoogte van brûe, en die verwagte ontwrigting van verkeer. Daar sal

ongeveer 15 sulke abnormale vragte tydens die konstruksiefase wees, maar dit mag dalk meer wees –

afhangende van wie die verskaffers van die toerusting is.

Buitediensstelling van bestaande infrastruktuur

PPC het aangedui dat die buitediensstellingsfase ongeveer agt maande sal duur, en wel vanaf maand

19 van die konstruksietydperk tot wanneer die nuwe toerusting in diens gestel word. Soos die geval

by ander van PPC se opgegradeerde aanlegte, sal PPC sover as moontlik uitgediende toerusting

hergebruik en herwin.

Bestaande oondlyne (RK1 en RK2): RK1 en RK2 sal nie tydens die indiensstellingsfase in bedryf

wees nie omdat die toerusting vir die bedryf van die aanleg van die nuwe oondlyn gebruik moet maak.

As gevolg van hierdie tegniese en bedryfsuitdagings, sal die bestaande aanleg afgesluit word (vir so ʼn

kort tydperk as moontlik) voordat die nuwe oondlyn in werking tree. Bestaande aanleg-infrastruktuur

wat vervang sal word, sal buite diens gestel en van die terrein verwyder word. RK1 en RK2 sal

afgebreek en as skroot verkoop word.

Bestaande 76 m skoorstene: Aangesien die nuwe oond oor ʼn multi-stadium sikloon-voorverhitter en

rooster-verkoeler sal beskik, sal die bestaande twee skoorstene gesloop word. Dit sal plaasvind nadat

die nuwe oondlyn in werking gestel is. Aangesien ʼn deel van die bestaande skoorstene asbestose

bevat, sal hierdie gevaarhoudende stof weggedoen word soos wetlik voorgeskryf 3 en, indien so vereis,

voor die sloping daarvan verwyder word. Die sement in die skoorstene sal verkieslik vergruis en in

die konstruksie of sementvervaardigingsproses hergebruik word.

Buitediensstelling van die opgegradeerde aanleg in 2045: As gevolg van die onsekerheid oor die

omgewingsvereistes oor 30 jaar (wanneer die huidige aanleg buite diens gestel sal word) is hierdie

aspek nie as deel van hierdie OIB-proses beoordeel nie. Die omgewingswetgewing wat dan van krag

is, sal by die buiediensstelling en afbreek van die aanleg nagevolg moet word.

3 Regulasies vir Asbestose , 2001 (GK. 155) van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (Nr. 85

van 1993)

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!