02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

Impak op die ekonomie

Die ekonomie van die Wes-Kaap, die Swartlandstreek en die Riebeekvallei sal almal voordeel trek uit

hierdie kapitale inspuiting in die streeks- en plaaslike ekonomie. Die beoogde opgradering sal die

plaaslike ekonomie verbeter omdat meer geld op plaaslike goedere, dienste en arbeid bestee sal word,

eiedomswaardes verhoog kan word, en munisipale fondse waardeur verstewig kan word.

Impak op toerisme

Die toerismebedryf speel ʼn belangrike rol in die ekonomie van die Riebeekvallei, en het die potensiaal

om al hoe meer die dryfveer van ekonomiese ontwikkeling te word. Die aantrekkingskrag van die

gebied as ʼn besoekpunt (destinasie) hang grootliks af van die Vallei se ondefinieerbare “gevoel van

plek”. Die toename in geraas en die hindernis van SVe is dus die toerismebedryf se vernaamste bron

van kommer, gevolg deur visuele impakte, maatskaplike impakte tydens konstruksie, en lugkwaliteit.

MITIGASIEMAATREëLS

Hierdie afdeling beskryf die aanbevole mitigasiemaatreëls wat tydens die konstruksie- en bedryfsfase

toegepas moet word om die betekenisvolheid van die impakte te verlaag. Die mitigasiemaatreëls is

opeenvolgend genommer en duplikasies is verwyder.

Konstruksiefase

Impak op erfenishulpbronne

1) Die Omgewingsbestuursplan (OBPL) vir die Konstruksiefase moet voorsiening maak vir ʼn

geskikte erfenispraktisyn wat tydens grondverskuiwingswerke ondersoek sal instel na grafterreine

en/of ander artefakte van erfenisbelang indien sodanige erfenishulpbronne tydens uitgrawings

geïdentifiseer word.

Lugkwaliteitsimpakte

2) Die monitering van PM10 moet ses maande voor konstruksie „n aanvang neem.

3) Stofbeheermaatreëls moet volledig in die OBPL vir die Konstruksiefase beskryf word.

Geraasimpakte

4) Persone wat daardeur geraak word moet kennisgewings ontvang oor die datum en tyd van enige

inploffings tydens die slopingsproses.

Visuele impakte

5) Nuwe strukture moet in dieselfde styl gebou word en dieselfde kleure moet gebruik word om

visuele aaneenlopendheid te verseker.

6) Daar word aanbeveel dat die voor-verkoelerstruktuur met ʼn gryskleurige staalplaat, wat soos

beton lyk, omhul word. Die windlading en die feit daar van hitte ontslae geraak moet word,

mag dit onmoontlik maak om die hele struktuur te omhul. Dit mag egter wel moontlik wees om

dit aan die Weste- en Oostekant aan te bring.

7) Stofvoorkomingsmaatreëls moet langs vervoerroetes ingestel word om die visuele impak van

windverwaaide stof te verminder.

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!