02.05.2013 Views

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Beoogde Opgradering van PPC se Bestaande Sementvervaardigingsaanleg en Verwante Werksaamhede, Riebeek-Wes, Wes-Kaap:

Konsep Omgewingsinvloedbepalingsverslag UITVOERENDE OPSOMMING

lugkwaliteitstudie beoordeel is nie enige van die DOS se boperke en standaarde oorskry nie.

Aangesien die standaarde na 2015 verskerp sal word, is die 2015-boperke in die beoordeling gebruik.

Die geskatte vrystellingsvlakke vanaf die beoogde opgradering sal ook voldoen aan die minimum

vrystellingstandaard vir ʼn sub-kategorie 5.4 LVL – wat voorsiening maak vir die gebruik van OSK,

slak en vlieg-as in die sementvervaardigingsproses. Hierdie sub-kategorie vereis egter die strengste

voorwaardes en monitering van elke toepaslike regskategorie wat op die vervaardiging van sement

betrekking het. Die belangrikste impakte van die „geen-ontwikkeling‟-alternatief is die

waarskynlikheid dat die oorskrydings in lugkwaliteit mettertyd sal toeneem – soos tans die geval is

omdat PPC Riebeeck nie aan die huidige standaarde vir lugvrystellings kan voldoen nie. Indien die

aanleg nie opgegradeer word nie, sal tegniese probleme na verwagting toeneem, en sal daar moontlik

afsluitings (en gevolglike aanskakelingsperiodes) voorkom, wat meer lugbesoedeling veroorsaak as

tydens normale bedryfstoestande. PPC het aangedui dat sementvervaardiging onontbeerlik vir hulle

besigheid is, en die aanleg dus so lank as moontlik in bedryf sal bly.

Impak van die beoogde opgradering op stof

Die vlak van lugverspreide partikelstof (PM10) in die omgewing van PPC sal toeneem as gevolg van

die beoogde opgradering van die bestaande aanleg, die toename in mynboubedrywighede, die

gepaardgaande verhoogde tempo in die storting van afvalrots, en die toename in voertuigverkeer. Met

inagneming van die geskatte konsentrasie agtergrond-partikels (hoofsaaklik as gevolg van omliggende

landboubedrywighede) bestaan die moontlikheid dat die DOS se daaglikse en jaarlikse gemiddelde op

winderige dae buite die PPC-aanleg oorskry kan word. Die waarskynlikheid van hierdie oorskryding

a.g.v. die kumulatiewe effek van ander bronne van stof in die omgewing, word as hoog beskou.

Die impak van die beoogde opgradering op wêreldwye klimaatsverandering

Die toename in produksievermoë by PPC se sementvervaardigingsaanleg sal tot gevolg hê dat meer

kweekhuisgasse in die atmosfeer vrygestel word. Alhoewel minder kweekhuisgasse per ton klinker

vrygestel sal word, sal die verhoogde produksie wel die kweekhuiseffek op ʼn streeks-, nasionale en

internasionale vererger.

Impak op omringende geraasvlakke

Daar is bevind dat die storting van afvalrots ʼn geringe toename in geraasvlakke in die omgewing van

Ongegund tot gevolg sal hê: 3 dB(A) gedurende die dag en minder as 1 dB(A) saans. Die

geraasvlakke by die Vlakkerug plaasopstal neem toe vanaf 1 tot 5dB(A), afhangende van die

stortingscenario. Tydens die piek stortingsperiode is die beraamde toename saans vir Vlakkerug

alternatief 1: tussen 3 dB(A) en 5 dB(A); die beraamde toename saans vir Vlakkerug alternatief 2:

minder as 1 dB(A); en die beraamde toename saans vir Vlakkerug alternatief 3: tussen 1 dB(A) en 3

dB(A).

Na verwagting sal die bykomende spoorvervoer deur die dorpe in die Riebeekvallei tot gevolg hê dat

die geraasvlakke gedurende die dag binne ʼn 50 m-noue sone met 2 dB(A) sal verhoog, wat saans tot ʼn

340 m-wye sone sal strek. Gesien die feit dat PPC ʼn onderneming gegee het dat alle swaarvoertuie

(SVe) meer as die 2007-vlak van die R311 noord gebruik sal maak en nie deur die dorpe sal beweeg

nie, sal Riebeek-Wes en Riebeek Kasteel na verwagting geen toename in geraasvlakke vanaf PPCverwante

SVe ervaar nie. Die geraasimpak (gemodelleer op 2016 verkeersvlakke) van die

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!