12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gebed:† Bid dat Christen-landbouers en hulle gesinne vreesloos sal sê wathulle glo, en dat hulle geloof sigbaar sal word in die manier hoehulle leef en boer.† Bid vir die effektiewe gebruik van die Woordelose Boekie om diekernboodskap van die Bybel aan ander te verduidelik.† Bid teen alle dwaalleer en verdraaide opvattings oor wie Jesus is(1 Johannes 1:1-4). Bid vir die aanvaarding van die gesag van dieBybel as die betroubare Woord van God (2 Timoteus 3:14-17).5Visie (1)Die Formulering van die VisieLees: Nehemia 2:12 en <strong>Amos</strong> 3:7Op 13 Augustus 1993 het die Here die AMOS-visie op die plaasSwartwater, naby Memel, aan ons openbaar. Deur die jare het diebetekenis en inhoud van die visie nie verander nie. Aanvanklik was ditOns plaas vir Christus, maar dis binne enkele maande verander na Elkeplaas vir Christus, om die verwagte groei en die beginsel vandissipelskap duideliker na vore te laat kom. In 2005 is die visieweereens herformuleer na Living And Farming God’s Way (later ook inAfrikaans vertaal: Leef en Boer soos God Wil). Daar is goeie redeshiervoor. Die volgende is die belangrikste:Op die vraag wanneer ’n plaas vir Christus gewen is, was die antwoordnog altyd: Wanneer almal op die plaas met die hart glo, met die mondbely en 24/7 met hul dade bewys dat Christus die Here en Koning is –ook in die landbou. Kortom beteken dit om te Leef en Boer soos GodWil (Living and Farming God’s Way). Verder word die woord plaas,primêr geassosieer met ’n kommersiële landbou-eenheid metgepaardgaande titel-akte. Dit sluit in baie mense se denke diekommunale grond van miljoene bestaansboere in Afrika uit. Daarom isdie geografiese beskrywing van die plek (nl. plaas) in die nuwe9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!