12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Is daar goeie arbeidsverhoudinge? Watter rol speel intimidasie en groepsdruk? Hoe spreek mense mekaar aan? Is daar liefde, eerbied en respek vir mekaar? Is daar goeie kommunikasie? Verstaan mense net mekaar sewoorde, of ook mekaar se harte?As jy dink aan mense se verhouding met die skepping, vra vrae soos: In watter toestand is die veld en die omgewing? Hoekom? Hoe dink mense oor tyd en hoe gebruik hulle hul tyd? Hoe skoon en netjies is die omgewing?As jy dink aan die reg, vra byvoorbeeld: Word landswette gehoorsaam? Tree mense reg en billik teenoor mekaar op? Geskied reg en geregtigheid, of is die misbruik van mag enuitbuiting aan die orde van die dag?As jy aan die fisiese behoeftes van die mense dink, vra dan: Hoe lyk mense se behuising? Hoe veilig is die woon- en werksomgewing? Eet mense gesond en is hulle behoorlik geklee? Het mense toegang tot skoon water?Jy kan ook vrae vra oor die opvoeding; mediese sorg en gesondheidvan mense, diere en plante; boerderymetodes, voedselproduksie envoedselveiligheid; arbeidspraktyke; die ekonomie; waardes en norme,ensovoorts.Onthou:: God se Koninkryk het nie net te doen met kerk en godsdiens nie.Dit omvat die hele lewe.: Ek en jy moet altyd, in elke situasie en op elke plek LEEF ENBOER SOOS GOD WIL.Gebed:† Bid dat landbouers die omvang van die visie sal verstaan.17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!