12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gesinsverhoudinge, menseverhoudinge, arbeidsverhoudinge en rasseverhoudingemoet ook lof en eer aan die Koning bring. Dit is die taakvan elke Christen en elke Christelike kerk om mense te leer hoe om dieliefdesgebod met woord en daad teenoor almal uit te leef (1 Johannes3:16-18). Dit is ook jóú verantwoordelikheid. Die Here sal deur sy Geesen Woord vir julle sê hoe om dit in julle unieke gemeenskap te doen.Dis julle verantwoordelikheid om self na die Woord en Gees te luister enaan die Koning gehoorsaam te wees. Hy ken die plek waar julle leef enboer, en Hý weet wat Hy dáár wil doen. Ons vertrou dat julle dit wel saldoen! Wie nie aandag gee aan verhoudinge tussen mense nie, is“sektaries”! Hulle verkondig nie die hele boodskap van die Koning nie,maar slegs ’n deel daarvan!Onthou:: Vir die Koninkryk van God om sigbaar te word, moet mense severhouding met mekaar ook herstel word.: Christene en kerke wat nie aandag gee aan die verhouding tussenmense nie, is “sektaries”! Hulle verkondig nie die hele boodskapvan God se Koninkryk nie, maar slegs ’n deel daarvan!Gebed:† Bely dat baie Christene en gemeentes geen moeite doen omverhoudinge te herstel en te bou nie. Inteendeel, baie het ’n swakverhouding met ander gemeentes. Hulle beskinder mekaar enkraak mekaar af. Hulle praat graag oor ander se sonde en tekortkominge.Baie gemeentes is eksklusief en rassisties. Allegelowiges is nie ewe welkom of tuis in hulle midde nie.† Bid: Here, wat moet ek en my gemeente hier doen omverhoudinge tussen mense, kerke en rasse te verbeter? Wat moetons doen om huweliks- en gesinsverhoudinge te verbeter? Wordstil. Luister na wat Hy sê! Gehoorsaam Hom!22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!