12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wat?Wie?Waar?Herstel en bou van verhoudings met die Drie-enige God, menseen die skepping (insluitend ekologie, natuurlike hulpbronne,ensovoorts).Landbougemeenskap.Afrika.Tydsduur? Totdat verhoudinge herstel is en die Koninkryk sigbaar word.Waarom?Hoe?Gevolg?Dit is die visie wat God in 1993 gegee het en wat Hy sedertdiensteeds bevestig.Deur die verkondiging en demonstrasie van die basiesebeginsels van die visie, LEEF EN BOER SOOS GOD WIL.Shalom (vrede, geregtigheid, liefde en trou), omdat alle basieseverhoudings herstel is (vgl. Miga 6:8).Onthou:: AMOS fokus op die koms van God se Koninkryk in dielandbougemeenskap! As jy die werk van AMOS kortliks aaniemand moet verduidelik, gebruik dan bogenoemde samevatting.: Shalom (ware vrede) is alleen moontlik waar Christus as Koningoor ons hele lewe heers en al ons verhoudinge herstel en bepaal(vgl. Romeine 5:1).Gebed:† Bid vir die redding van landbouers en hulle gesinne, asook vir diegroei in hulle verhouding met God.† Bid vir landbouers se huweliks- en gesinsverhoudinge. Bid ook virarbeidsverhoudinge en rasseverhoudinge in die landbou.† Bid dat landbouers goeie rentmeesters van die skepping en alleswat die Here aan hulle toevertrou het, sal wees. Bid dat hulledenke oor tyd en ewigheid, in ooreenstemming met die leer vandie Bybel sal wees.19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!