12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

verwag (hoofstuk 36). Dis nou tyd om ’n besluit te neem! Gaan jybetrokke raak? Daar is baie redes waarom jy by AMOS betrokkebehoort te raak. Hier is enkeles daarvan:Eerstens bring AMOS jou die hele Woord en maak dit van toepassingop jou hele lewe sodat jy toegerus kan wees om 24/7 (voltyds) as Godse boer, saam met God se mense, op God se grond, tot God se eer teleef en te boer.Tweedens: Omdat mans en vroue, oud en jonk, ryk en arm,werkgewers en werknemers, verskillende rasse en alle landbouers(kommersiële boere, sowel as opkomende en bestaansboere)gelykwaardige lede van een en dieselfde AMOS is, waarborg dit groterobjektiwiteit en word die risiko om net te verkondig wat mense graag wilhoor (2 Timoteus 4:3) tot die minimum beperk. Kerke en organisasieswaarvan die lede almal aan dieselfde politieke party behoort; almal eweryk of ewe arm is; almal werkgewers of meestal werknemers is; almalwit óf almal swart óf bruin is, loop die gevaar om net een kant van diewaarheid aan hulle lede te verkondig. Dikwels word daar net stilgeblyoor sake wat vir ander Christene belangrik is. As Paulus aan dieEfesiërs skryf, dan hoor die slawe watter opdragte die eienaars kry,terwyl die eienaars weet wat Paulus as die wil van God aan slawevoorhou. Hulle sit immers almal in dieselfde gemeente. Dis ’n baiegesonde situasie.Die Chinese het ’n spreekwoord: As jy wil weet wat water is, moenie ’nvis vra nie. (Die vis is te gewoond aan die water. Hy leef permanentdaarin.) Dit is so waar. Blankes is blind vir dinge in hulle kultuur wat nieooreenstem met die Woord nie, want hulle is so gewoond aan diekultuur waarin hulle leef, net soos ’n vis aan die water. Swart Christenewat van buite af na die blanke kultuur kyk, sien die verkeerde dingemakliker raak. Dieselfde geld van mense wat deel van die swart, bruinof enige ander kultuur is. Ook hulle benodig die hulp en raad vanChristene wat nie deel van hulle kultuur is nie. Ons kan mekaar help omdinge in ons kulture wat nie vir God aanvaarbaar is nie, prys te gee enmeer en meer ’n Bybelse kultuur aan te leer.71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!