12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

32Leierskap in AMOS AGRIMIN (5)Lees: Galasiërs 2:10 en Handelinge 6:1-7(As agtergrond oor die werk van die apostels, lees o.a.Handelinge 1-15, asook Galasiërs 2.)Die basis van apostoliese leierskap is verhoudinge. Eerstens gaandit oor die verhouding met God, maar dan ook oor die verhouding metmense en die gemeenskap. Apostoliese leiers beheer en bestuur niemense nie. Onder beheer en leiding van die Heilige Gees bou hulleverhoudinge met mense. Binne die verhouding gee hulle raad en leidingaan hulle geestelike kinders. Hulle bid voortdurend vir hulle. Dievoortgaande invloed van apostoliese leiers in mense se lewens isafhanklik van goeie verhoudinge. Geen verhouding - geen inspraak!Apostoliese leiers is mense van gebed. Hulle bid gedurig, wantsonder gebed kan hulle nie verwag om die stem van die Here teonderskei nie. Hulle tree met oorgawe in vir die Koninkryk, die kerk enalmal met wie hulle in verhouding staan.Apostoliese leierskap is onmoontlik sonder die vervulling (doop)met die Heilige Gees. Dit is veral die bediening van die apostels,profete en evangeliste wat dikwels gepaard gegaan het met bonatuurliketekens, wonders en genesings. Daarom is die vervulling metdie Heilige Gees, asook gehoorsaamheid aan sy leiding absoluutnoodsaaklik.Apostoliese leiers neem leiding in onseker tye en op onsekerterreine waar daar meer vrae as antwoorde is. Daarom is apostolieseleiers sensitief vir dit wat God deur sy Woord en Gees in die lewe vangelowiges doen. Dis die taak van apostoliese leiers om te onderskeiwaar God werk en te luister na die getuienis van gelowiges wanneerhulle vertel wat God gedoen het. Wanneer hulle onder leiding van dieGees hierdie getuienisse aan die hand van die Woord beoordeel, kryhulle gaandeweg meer antwoorde op al hulle vrae.57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!