12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

22Wat lê AMOS na aan die Hart? (10-11)Lees: Efesiërs 2:13-21 en 4:1-610. Die vorming van nie-rassige geloofsgemeenskappe is virAMOS belangrik. Ons glo in die eenheid van die kerk vanChristus, ten spyte van taal-, kultuur- en sosiale verskille. Ook dieverskillende spiritualiteite en aanbiddingstyle regverdig nieonderlinge verdeeldheid nie. Hoewel gelowiges op grond vanbogenoemde verskille van tyd tot tyd afsonderlik mag bymekaarkom, moet die eenheid tussen hulle altyd sigbaar bly sodat diewêreld kan glo (Johannes 17:21-23). Ons is vas oortuig daarvandat gelowiges vanuit verskillende agtergronde mekaar kan help omdie Woord beter te verstaan en in groter gehoorsaamheid aan Godte leef. Daarom moet mans en vroue; werkgewers enwerknemers; gelowiges uit verskillende stamme en rasse; ryk enarm, almal so gereeld as moontlik bymekaarkom. Hulle het veelom van mekaar te leer!As ’n reisende bediening (travelling ministry) is dit nie AMOS sestrategie om lokale kerke onder die naam van <strong>Amos</strong> Agrimin teplant nie. Maar dit is die verantwoordelikheid van die plaaslikeleierskap om te verseker dat alle Christene toegang het tot ’ngemeente waar:i. Christus verkondig word;ii. die waarhede van die Bybel geleer en geleef word,iii. asook die sakramente van die doop en die Nagmaalbedien word.Waar sodanige gemeente nie bestaan of prakties toeganklik is nie,sal AMOS leiding gee ten opsigte van kerk-planting en/of nuwegemeente-ontwikkeling.11. Plaaslike Christelike kerke en samewerking met hulle, is virAMOS kosbaar en belangrik. Dit is vir AMOS ’n voorreg en baiebelangrik om binne ’n verbondsverhouding met plaaslikegemeentes wat ’n landbougemeenskap bedien, saam te werk.39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!