12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

alle mense lief, ook ons vyande. Daarom verwerp en veroordeelons aborsie, rassisme, seksisme, diskriminasie en die opvattingdat een stam beter en meer verhewe as ’n ander is. Al is Jesusdie enigste Verlosser, glo ons dat mense van ander godsdiensteen geloofsoortuigings ook met liefde en respek behandel móétword (1 Petrus 2:17). Met liefde, verdraagsaamheid en geduldmoet hulle vir Christus gewen word (lees Romeine 2:4). So lief hetGod die wêreld gehad dat Hy sy Seun gestuur het (vgl. Johannes3:16)!7. Reg en geregtigheid, asook restitusie is vir AMOS belangrik.In 2 Kronieke 19:7b verklaar koning Josafat: In Jeremia9:24 sê die Here wat vir Hom kosbaar en belangrik is: “ ! " " # $ " % In Miga 6:8 sê die Here watHy van sy kinders verwag: &! ' # % Daarom is liefde, reg en geregtigheid ook vir AMOSkosbaar en belangrik. Ons verwerp en veroordeel alle onreg enonregverdigheid, asook alle misbruik van geld en mag, ongeag wiedie slagoffers is. Reg en geregtigheid is ook die boodskap van dieprofeet <strong>Amos</strong>. Waar onreg wel gepleeg en mense onregverdigbehandel is, moet die onreg reggestel word. Restitusie moetplaasvind (lees bv. die verhaal van Saggeus in Lukas 19:8).Onthou:: AMOS se hart lê in die landbougemeenskap en die uiteenlopendeverskeidenheid van mense wat deel van dié gemeenskap is.Almal word deel van een en dieselfde AMOS. Daarom kan ons nieeen groep se belange bo die van ’n ander bevorder nie. Is allemense vir jou kosbaar en belangrik, of net sommige?36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!