12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8. Die doel van so ’n visie is nie om jou ego te voed nie, maar omGod te verheerlik.(Leierskap-Bybel JC Maxwell – bladsy 1487)Onthou:: Die visie is groter as die organisasie. Hoewel alle Christenlandbouersnie noodwendig deel van AMOS hoef te wees nie,behoort almal doelgerig te streef na: LEEF EN BOER SOOS GODWIL. Dit móét ook jou begeerte wees.: Daar is ruimte vir ’n verskeidenheid bedieninge in dielandbougemeenskap. Kom ons doen wat die Here ons beveel het,sonder om ons met ander te vergelyk.Gebed:† Bid vir die koms van God se Koninkryk in die landbou enlandbougemeenskap dwarsoor Afrika.† Bid teen alle wedywering en jaloesie tussen almal wat dielandbougemeenskap bedien. Bid dat hulle liewer mekaar innederigheid sal help sodat Christus die eer kan ontvang!† Bid vir die kerk van Christus in die landelike en boerderygemeenskap.Bid ook vir ander landbou-bedieninge waarvan jybewus is.7Visie (3)Ons Droom vir die LandbougemeenskapLees: Filippense 2:2; 2 Timoteus 3:10 en Spreuke 4:25-27As ons nie weet waarheen ons gaan nie, hoe sal ons daar uitkom? Aselkeen in sy eie rigting trek, hoe sal ons enige iets bereik? Dit isbelangrik om ’n duidelike gedagteprentjie te hê van dit wat ons graag wilsien moet gebeur. Maar dit is veral belangrik dat ons almal dieselfdeprentjie sal hê as ons soos Paulus en Timoteus, of die Filippense, ’n12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!