12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

sprake is, verwys. Dit gaan oor kernsake wat tot uiteenlopendesondes lei.11. Die ABLS moet kerke en bedieninge waarmee AMOS inverhouding staan, help en motiveer om weer ruimte te laat virdie bo-natuurlike werking van God (Hebreërs 2:4). Vir te lankhet ons staatgemaak op ons gesonde verstand, groot geleerdheid,menslike wysheid, strategiese planne, finansiële vermoëns enoortuigende toesprake om die Koninkryk van God te bou. Dit isegter die dinge waarin God deur Jeremia (hoofstuk 9:23-24) enPaulus (1 Korintiërs 2:4-5) sê ons geen vertroue moet hê nie. OmAngus Buchan aan te haal: Een wonder praat harder as ’n 1000preke.Onthou:: Jy moet met die ABLS skakel:> as jy ontdek dat jy oor apostoliese leierskap beskik;> en as dit deur ander bevestig word dat jy dié gawe het;> en as jy reeds betrokke is in die vestiging van die Koninkryk;> en as jy AMOS se hart deel en meer betrokke wil raak.: Die eerste groep mense met wie die ABLS verhoudinge bou, is die<strong>Amos</strong> Reisende Bediening-Span (ARBS). Na aanleiding vanLukas 10:1 staan hulle ook bekend as die “72”, ongeag wat diewerklike getal is. Mettertyd beslis baie meer as net 72. As jy deelvan dié reisende span wil wees, moet jy ook met die ABLS skakel.Gebed:Bid vir die ABLS. Bid dat hulle inderdaad daarin sal slaag om:† leiers op te lei;† probleme op te los;† groter eenheid tussen gelowiges, gemeentes en kerke te bring;† vals en misleidende leerstellings aan die lig te bring;† sonde te identifiseer en om† medewerkers en vennote aan te moedig om oop te wees vir diebonatuurlike werk van die Heilige Gees.62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!