12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

: Die hele lewe en die hele mens is vir God belangrik, nie net om indie oggend voor werk saam te lees en te bid nie. Wanneer jy boeris jy ook besig met die werk van die Here (Kolossense 3:23-24)!Jou hele boerdery moet jou liefde vir God, jou medemens en dieskepping demonstreer.Gebed:† Bid dat die Koninkryk van God in die Landbougemeenskap salkom. Bid dat elke Christen hom of haar allereers daarvoor salbeywer.† Vir sommige is net die geestelike dinge belangrik en vir ander netdie fisiese dinge. Beide se standpunt is in stryd met die Bybel.Bid dat die hele mens en die hele lewe vir Christene en kerkebelangrik sal wees.† Bid dat meer landbouers (en hulle gesinne) in groter gehoorsaamheidaan die Here sal leef sodat sy Koninkryk sigbaar kan word.20Wat lê AMOS na aan die Hart? (6-7)Lees: Genesis 1:27-28, asook Levitikus 19:9-18 en 32-33Liefde vir alle mense is die tweede groot gebod (Romeine 13:8-10 en 2Petrus 1:5-7). Christene moenie net die belange van medegelowiges opdie hart dra nie, maar hulle beywer vir die belange van alle mense (1Tessalonisense 5:15b).6. Alle mense is vir AMOS kosbaar en belangrik, aangesienalmal die beeld van God is. Die mens is nie God nie, maar ooknie dieselfde as die res van die skepping of die diere nie. Man envrou is na die beeld van God geskape en het almal eweveelwaarde vir God. Daarom eer en respekteer ons ongebore babas,kinders en ou mense; mans en vrouens; werkgewers enwerknemers; siek en gestremde, sowel as sterk en gesondemense; grondeienaars en grondlose mense; ryk en arm mense;geleerde en ongeletterde mense. Omdat die Here so sê, het ons35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!