12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

: Die opdrag om lief te hê ken geen grense nie. Jy moet allemedegelowiges liefhê. En as iemand nie ’n medegelowige is nie,moet jy hom/haar steeds as jou naaste liefhê. En as jy hom ofhaar verkeerdelik nie as jou naaste beskou nie, moet jy hullesteeds liefhê, selfs al is hulle jou vyande.Gebed:† Bely die minagting van mense en mense se lewens in Afrika.† Bely alle diskriminasie, onreg, uitbuiting en die misbruik van magen geld wat so algemeen in Afrika is. Bid teen alles wat keer datGod se Koninkryk in die landbougemeenskap sigbaar word.† Bid dat reg en geregtigheid in Afrika sal geskied en dat alle mensemet liefde en respek behandel sal word. Bid vir politieke engodsdienstige verdraagsaamheid.21Wat lê AMOS na aan die Hart? (8-9)Lees:Maleagi 2:15-16 en Matteus 19:4-6 asook Efesiërs 5:21 en6:48. Die huwelik en gesin lê AMOS na aan die hart. Ons glo dat diehuwelik ’n lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou iswaarin hulle trou aan mekaar belowe. Dit is in die eerste plek dieverantwoordelikheid van ouers om ’n veilige en gelukkigeomgewing te skep waarin hulle kinders kan opgroei. As die ouersgelowiges is, is dit ook in die eerste plek hulle verantwoordelikheidom hulle kinders te leer om God lief te hê en in gehoorsaamheidaan sy Woord te leef. Dit is in die ouerhuis waar kinders waardesen norme, asook basiese vaardighede aanleer. God se Koninkryksal nie in die landbougemeenskap sigbaar word as huwelike engesinne uitmekaar val nie. Transformasie moet hier begin.Daarom is elke landbouer se huwelik en gesin vir ons kosbaar enbelangrik.37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!