12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

30Leierskap in AMOS AGRIMIN (3)Lees: 2 Timoteus 1:1 en 1 Korintiërs 12:28-29, asook Lukas 9:1-2Apostoliese leierskap is nou, soos in die eerste vier eeue na Christus,baie nodig en uiters belangrik. Die Engelse woord missionary (Afrikaans= sendeling) kom van die Latynse woord wat presies dieselfde as dieGriekse woord apostolos, beteken. Dus beteken die woord apostel: iemand wat uitgestuur is om die een wat hom gestuur het te verteenwoordig, met al die gesag van die een wat hom gestuur het, sodat hy dieselfde kan doen en bereik as wat die een sou doen en bereik wat hom gestuur het.Die woord apostel is oorspronklik deur die Romeine gebruik. Wanneerhulle ’n nuwe land (koninkryk) verower het, het hulle apostels uitgestuurom die mense van daardie land te oortuig van die voordele wat dit virhulle inhou om Rome en die Romeinse keiser te dien. Die apostel hetook aan die mense verduidelik hoe Rome dinge sien en doen. Diewoord apostel hou dus ten nouste verband met die boodskap van ’nnuwe koninkryk wat groot voordele inhou en wie se heerskappy aanvaarmoet word. Apostels is deur die keiser in ’n bepaalde amp (pos ofposisie) aangestel met ’n spesifieke opdrag. Die apostel moes aan diekeiser verantwoording doen oor die uitvoering van sy opdrag. Teenhierdie agtergrond verstaan ons die amp, maar ook die taak van dieapostels in die Bybel baie beter. Hulle het die boodskap van dieKoninkryk van God verkondig en die lewenstyl van die Koninkrykverduidelik. Terselfdertyd het hulle vir die gelowiges die praktiesevoorbeeld gestel van hoe om as burgers van die nuwe Koninkryk telewe.Dit is waar dat alle Christene gestuurdes is (apostolos soos in Matteus28:18), want almal is deur die Koning gestuur om sy Koninkryk te gaanverkondig. Almal het egter nie die bediening van apostels nie (sommigeis herders, ander evangeliste of leraars, ens.) In die volgende twee53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!