12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sien dat die gemeenskap LEEF EN BOER SOOS GOD WIL. Ditsal alleen gebeur as die landbougemeenskap se verhouding metGod, met mekaar en met die skepping herstel is en voortdurendvêrder gebou word.5. Hulle is verantwoordelik om seker te maak dat die boodskap vandie Koninkryk uitgedra word na elke onbereikte landbougemeenskapin Afrika. Daarom moet die ABLS ook apostoliesespanne in ander lande en/of streke in Afrika oprig.6. Hulle is verantwoordelik om fondasies te lê (vgl. 1 Korintiërs 3:10-11 en Efesiërs 2:20) waar daar geen fondasie is nie. Daar is egterbaie kerke en/of gemeentes wat nie op die fondasie van Christusen sy Woord gebou is nie. Hierdie fondasies moet herstel ofvervang word.Onthou:: Dit is belangrik om vertroue te hê in die leierskap van AMOS,anders kan jy nie ons hand vat en met hart en siel onsmedewerker wees nie (Lees in Galasiërs 2:9).: Die ABLS kan nooit sy werk in isolasie doen nie. Hulle werk altydsaam met ander met wie hulle ’n besondere verhouding in Christushet.Gebed:Bid vir die ABLS. Bid dat hulle inderdaad daarin sal slaag:† om te bepaal wat die wil van God in hierdie tyd en omstandighedevir AMOS is;† om gemeentes en ander vennote te help om dielandbougemeenskap te transformeer;† om seker te maak dat die boodskap van die Koninkryk uitgedraword na elke onbereikte landbougemeenskap in Afrika en† om die regte fondasies te lê.60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!