12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6Visie (2)Implikasies van ’n Goddelike VisieLees: Handelinge 26:9-20Dit is ons vaste oortuiging dat die Here Self die visie op 13 Augustus1993 aan ons openbaar het. Daarom mag ons nooit ongehoorsaamdaaraan word nie (Handelinge 26:19).Nogtans is dit jammer dat ’n visie dikwels tot selfverheffing, wedyweringen jaloesie lei. Die Here gee nie ’n visie aan sy kinders om hulle inkompetisie met mekaar (of met ander bedieninge) te plaas nie, maar omseker te maak dat alles wat gedoen moet word, wel deur iemand gedoenword (vgl. Galasiërs 6:3-5). AMOS (en jy is hierby ingesluit), is geroepom saam met al die ander wat God vir die landbougemeenskap geroephet, ons te beywer vir die koms van sy Koninkryk in dié gemeenskap.Dr. John C Maxwell maak ’n paar insiggewende opmerkings oor ’n visiewat van God af kom. Dink biddend hieroor na, want dit het belangrikeimplikasies vir die AMOS-bediening. Hy skryf:Let op die eienskappe van ’n Godgegewe visie:1. Dit word nie ontdek of uitgedink nie, maar geopenbaar.2. Dit wedywer nie met ander nie, maar vul hulle aan totvolkomenheid.3. Dit neem van ’n mens besit, en laat jou geen keuse nie; ditoorheers jou wese; jy kan dit nie uit jou kop kry nie.4. Die doel is nie om wins te maak nie, maar om in behoeftes tevoorsien.5. Jou sukses word nie gemeet aan hoe vêr jy ander voor is nie,maar hoe goed jy ander dien.6. Dit bring ’n mens eers tot stilstand voordat dit jou tot aksieaanvuur.7. Vervulling van die visie beteken nie jy het ander voorgespring nie,maar eenvoudig dat jy God gehoorsaam het.11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!