12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Here noodsaaklik is. Daarsonder kan ons nie doen waarvoor onsgeroep is nie, naamlik om as God se verteenwoordigers oor dieskepping te heers: God se landbouers, op God se grond, tot Godse eer! Dis vir ons kosbaar en belangrik dat God se kinders dievaardigheid sal hê en/of ontwikkel om God se stem te hoor, nie netin verband met morele en etiese dinge nie, maar ook ooralledaagse praktiese dinge waaroor hulle besluite moet neem.Daarom moedig ons Christene aan om gereeld persoonlikestiltetyd te hou. Hoe gaan dit met jou stiltetyd?Onthou:: Gehoorsaamheid aan Christus is nie ’n keuse nie. Die Koningmóét gehoorsaam word. Om ongehoorsaam te wees, hou vir onsgeen voordele in nie, al dink ons partykeer so. Jy kan van AMOSverwag om altyd gehoorsaam aan die Here te wees. Ons verwagdit ook van jou!: Moenie jou stiltetyd verwaarloos nie. Om na die Koning te luisteren self met Hom te praat, is ’n groot voorreg! Sonderkommunikasie met Hom kan jy nie jou roeping (as landbouer)vervul nie. Jy het ook die reg om te vra hoe dit gaan met diestiltetyd van AMOS se leierskap, personeel en medewerkers.Gebed:† Aanbid Jesus as Here en Koning! Gee aan Hom die dank en eerwat Hom toekom!† Dank die Here vir sy Woord en vir die voorreg van gebed. Bidspesiaal vir almal in die landbougemeenskap wat nie kan lees enskryf nie. Vra dat die Here vir elkeen iemand sal stuur om vir homof haar die Woord te lees.† Bid vir groter gehoorsaamheid aan die Here en dat Christenegetrou sal wees in hulle stiltetyd.33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!