12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gemeenskap. Burokratiese leiers wat primêr daarin belangstel om hulleposte en posisies te beskerm, is nooit bereid om iets te laat doodloopsodat die nuwe gebore kan word nie. Al hulle krag en energie (en diegemeente se geld) word spandeer om te probeer om dinge te laatvoortgaan soos in die verlede. Daarom kelder burokratiese leiersdikwels alle inisiatief van gelowiges wat in gehoorsaamheid aan dieWoord en die Gees in beweging kom.Onthou:: Die <strong>Amos</strong>-Bediening Leierskap-Span (ABLS) is ’n apostoliesespan. Dit beteken nie dat almal in die span apostoliese gawes hetof dié funksie vervul nie. Dit beteken wel dat die span funksioneeronder leiding van diegene wat apostoliese gawes van Godontvang het. Al vyf die gawes en/of bedieninge waarvan Efesiërs4:11-15 praat, is in die span verteenwoordig.: In die vorige hoofstuk is reeds gesê: Die tekort aan apostolieseleierskap in die kerk is een van die redes waarom baie gemeentesnet met hulleself besig bly en nie regtig doelgerig uitbeweeg omdie Koninkryk van God in hulle gemeenskap te gaan vestig nie. Gebed:† Vra die Here om opnuut weer vir ons apostoliese leiers te gee omkerke, gemeentes en bedieninge in hierdie onseker tyd te lei.† Bid dat kerk- en <strong>Amos</strong>leiers vreesloos aan God gehoorsaam salwees en hulle nie sal laat intimideer deur kerklike gesag enallerhande tradisies en gebruike nie.† Bid vir ’n bereidwilligheid by gemeentes om saam met God oor alletradisionele grense te beweeg sodat hulle kan sien en ervaar watGod besig is om in die wêreld te doen.+ &, ( % - .! / - 0 1 . - #( ! 2 1 356

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!