12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AMOS is dus nie ’n sendingorganisasie nie. Ons is nie net gerig opongereddes of ’n bepaalde groep heidene nie, maar op almal wat deel isvan die landbougemeenskap: gereddes en ongereddes; geleerdes enongeletterdes; werkgewers en werknemers; mans, vrouens en kinders;alle volke en stamme.AMOS is ook nie ’n landbou-organisasie of ’n kerk nie. AMOS is ’nKoninkryksbediening. Die Koninkryk van God is groter as die landbouen groter as die kerk. God gebruik verskillende organisasies,bedieninge en samelewingsverbande om sy Koninkryk oral te vestig. Hygebruik die kerk, landbou, bankwese, onderwys, regerings, ensovoorts.In die Landbougemeenskap gebruik Hy ook vir AMOS.Maar wie is AMOS? Volgens wet, ’n artikel 21-maatskappy. Volgensroeping en opdrag, ek en jy! AMOS is die duisende, en later hopelikdie miljoene Christene wat met AMOS assosieer en mekaar se handevat om die Koninkryk van God in die landbougemeenskap te vestig.Onthou:: AMOS is ’n Koninkryksbediening. AMOS is nie net gerig op andermense nie, maar ook op jou. Ook jý moet groei in jou verhoudingmet God, ander mense en die skepping. Ook jy moet jou taak enroeping in die Koninkryk steeds beter verstaan en jou tyd gebruiksoos God wil.: Ander Christelike kerke, bedieninge en organisasies is nie AMOSse opponente of kompetisie nie, maar ons medewerkers. Afrika endie taak is te groot vir AMOS alleen. Moet dus ook nie waar jywoon en werk, alles alleen probeer doen nie.Gebed:† Bid vir die transformasie van al die landbougemeenskappe inAfrika. Bid vir hulle opleiding, ontwikkeling en bemagtiging.† Bid vir die herstel en bou van landbouers se verhouding met God,mense en die skepping.† Sê vir die Here dat jy self ook tot sy beskikking is (vgl. Lukas 1:38).Vra Hom om jou ook te gebruik om sy Koninkryk in dielandbougemeenskap te vestig.7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!