12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In Romeine 12:2 lees ons dat ’n mens eers verander as hy/syanders (nuut) dink: As jy iemand se hart ken en verstaan, kan jy sy besluite en optredegrootliks voorspel. John sal nooit …, ek ken hom! Óf: John sal beslis…, want ek ken sy hart! Dan kan jy makliker besluit of jy saam met diéeen ’n pad wil stap of nie. AMOS wil graag hê jy moet jou saam met onsbeywer vir die transformasie van die landbougemeenskap deur die bouen herstel van verhoudings met God, mense en die skepping. Daaromdeel ons graag ons AMOS-hart met jou. Jy moet weet wat vir onskosbaar en belangrik is. As ons mekaar se hart deel, kan ons mekaarvertrou en lekker saamwerk. Dan weet ons mos watter besluite onsspanmaat waarskynlik sal neem en wat hy in elke situasie sal doen.In die volgende paar dagstukkies gaan ons na dié sake kyk wat virAMOS kosbaar en belangrik is. Vra jouself voortdurend af hoe kosbaaren belangrik dit vir jou is en of jy AMOS se hart deel?1. Verlossing en die ewige lewe lê AMOS na aan die hart. Ons isverlos en het die ewige lewe alleen uit genade, deur geloof inJesus Christus ontvang. Dit is ’n geskenk wat God aan ons geesonder dat ons dit verdien (Romeine 3:20-26). Hy doen dit opgrond van die sterwe en opstanding van sy Seun (Romeine 4:25 -5:1). Jesus is die enigste Middelaar tussen God en die mense (1Timoteus 2:4-6; Johannes 14:6 en Handelinge 4:12). Alles watons is en alles wat ons het, is aan Hom te danke! Daarom wil onsnet vir Hom lewe (2 Korintiërs 5:14-15).Onthou:: God het aanspraak op my en jou hele lewe en op alles wat onsbesit. Dit moet my en jou hartsoortuiging wees, en nie net ’nvroom stelling wat ons met ons verstand maak nie. As dit onshartsoortuiging is, sal dit ons lewe verander.31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!