12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lees: Psalm 115:11Aanvangswonders!Wanneer God mense roep vir een of ander taak wat menslik onmoontlikis, doen Hy gewoonlik aanvangswonders. Daarmee bevestig Hy dat diébepaalde werk sy werk is en nie afhanklik is van die bekwaamheid vandie mense nie. Dink byvoorbeeld aan die verlossing van Israel uitEgipte. Die deurgang deur die Rooisee en die vol Jordaanrivier, asookdie inname van die eerste stad, Jerigo. Hierdie wonders bevestig dat ditGod is wat Israel verlos het; dat dit Hý is wat hulle na die beloofde landgelei het, en dat Hý op grond van sy belofte aan hulle die land gee.Daar is talle sulke voorbeelde in die Skrif en nog meer in diegeskiedenis. Hy het ook aanvangswonders gedoen toe Hy AMOS op 13Augustus 1993 op die plaas Swartwater, naby Memel in die Noord-OosVrystaat, in die lewe geroep het.Later die maand het drie van ons die visie met mnr. Mike Hageman,hoofbestuurder van SmithKline Beecham Dieregesondheid inJohannesburg gaan deel. Nie een van ons het hom geken nie. Ons hetmaar net gehoor dat hy ’n Christen is wat sy getuienis ook in diewerkplek uitleef. Aangesien AMOS op daardie stadium nog geen aksiesgeloods het en dus geen bewyse van sukses kon lewer nie, het onsgeweet dat God Self die oortuigingswerk sal moet doen. Polities wasdie maande wat die eerste algemene verkiesing in 1994 in Suid-Afrikavoorafgegaan het, natuurlik ook ’n baie onseker tyd. Daarby was dit ookbaie droog. Aan die einde van ons gesprek het Mike Hagemanopgemerk: Die Gees van die Here wat in julle woon, maar ook in my is,getuig in my hart dat hierdie saak van God is. Ek sal kyk wat ek kandoen. ’n Maand later het SmithKline Beecham Dieregesondheid ’n tjekvan R76 000 as aanvangskapitaal aan AMOS geskenk. Later, voordatdie maatskappy deur ’n ander oorgeneem is, het hulle ’n verdere R15000 vir AMOS gegee. Hierdie skenking was ’n Goddelikeaanvangswonder. Die Gees van die Here het die nodigeoortuigingswerk gedoen en vertroue geskep.4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!