12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Om te LEEF EN BOER SOOS GOD WIL, is alleen moontlik wanneer die verhouding tussen God en mensin en deur Christus herstel is (Romeine 8:7-8 en Hebreërs 11:6); beteken om binne hierdie verhouding voortdurend te groei in joukennis en verstaan van dit wat die Bybel ons oor God, die mensdie skepping, arbeid en tyd leer; beteken om die Bybelse waarhede aangaande God, die mens, dieskepping, arbeid en tyd onvoorwaardelik te glo en om hierdiegeloof in jou hele lewe en in alle boerderypraktyke tedemonstreer.Ongeloof maak dit onmoontlik om te doen wat God wil hê. Daarom is ditvir AMOS belangrik om mense na Christus te lei sodat hulle in Hom metGod versoen kan word. Daarna moet hulle in die Woord onderrig word,anders aanvaar hulle Jesus as Verlosser, maar bly leef in ooreenstemmingmet die verdraaide opvattings en oortuigings van hierdiewêreld waaraan hulle gewoond is (vgl. Romeine 12:1-2). Kennis van diewil van God is egter nie genoeg nie. Die kennis moet lewensvaardighedeen ’n lewenstyl word, anders het mense niks geleer nie.Onthou:: Dit is onmoontlik om te leef en te boer soos God wil, as jy nie inChristus glo nie. Glo jy in Hom?: Weet en doen is ewe belangrik. Woord en daad is ewe belangrik.Jy moet die visie demonstreer, nie net daaroor praat nie.Gebed:† Bid vir die redding van landbouers en hulle gesinne.† Bid dat God deur sy Woord mense se denke sal vernuwe sodathulle kan weet wat sy wil is. Bid dat hulle volgens sy wil sal leef.† Bid vir die vernietiging van alle onbybelse opvattings oor God, diemens, die skepping, arbeid en tyd. Bid dat mense kinderlik sal glowat die Bybel oor hierdie dinge leer.15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!