12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die basis vir samewerking met AMOS vind jy in ons geloofsverklaring inhoofstuk 4. As jy dit óók glo, kan ons hande vat en medewerkers vanmekaar en van God word. Om egter ’n effektiewe span te wees, is dievolgende nodig: Ons moet mekaar se harte ken en verstaan; Ons moet vir mekaar sê dat ons in dieselfde span speel; Ons moet weet wat is ons span se plan, sodat ons daarby kaninval.Dit is die rede vir die <strong>Amos</strong>-ID. As jy dit deurgewerk en -gebid het, kenjy AMOS se hart en weet jy wat ons plan is. Die plan is op die agterbladvan die <strong>Amos</strong>-ID saamgevat (sien ook hoofstuk 10). As dit ook diebegeerte van jou hart en die plan in jou kop is, kom ons vat hande!Die kern van jou verantwoordelikheid as lid van <strong>Amos</strong> Agrimin, kan asvolg saamgevat word: Sorg dat ons weet dat jy deel van die span is. Jou naam enkorrekte besonderhede moet op ons databasis wees; Bly verbind tot die visie, missie en kernbesigheid van AMOS; Rus jouself toe om die visie uit te leef; Doen jou deel ten opsigte van die verkondiging en diedemonstrasie van die Koninkryk van God, veral in dielandbougemeenskappe; Bid getrou vir <strong>Amos</strong> Agrimin en die landbougemeenskap in diehele Afrika; Befonds AMOS in ooreenstemming met jou vermoë; Maak erns met jou betrokkenheid by die twee sake wat elke jaarop die AMOS-kalender verskyn, naamlik:i. Die Saadkonferensie gedurende die tweede naweek in Augustusen dieii. 40-Dae Gebedsfokus op die Landbou: 1 September - 10 Oktober Stel AMOS dadelik in kennis indien enige van joukontakbesonderhede verander.65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!