12.07.2015 Views

Amos Africa

Amos Africa

Amos Africa

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

effektiewe span wil wees. Die volgende gee meer inhoud aan die visie,sonder om voorskriftelik te wees. Ons droom van …’n Stabiele landbougemeenskapgekenmerk deur gesonde huwelike en gelukkige gesinne, waar pa’sen ma’s nie net hulle unieke rolle verstaan nie, maar ook hulleverantwoordelikheid aanvaar en uitleef;’n Gelukkige landbougemeenskapwaar verhoudings gekenmerk word deur wedersydse respek enonderlinge liefde; waar mense mekaar help en ondersteun; waarkonflik, geweld en misdaad nie mense se lewe en/of besittingsbedreig nie; waar reg en geregtigheid teenoor almal geskied, selfsteenoor die heel armste mense;’n Bemagtigde landbougemeenskapwat nie net hulle taak, roeping en verantwoordelikheid verstaan nie,maar wat ook die kundigheid en basiese vaardighede het om deurhulle arbeid ’n positiewe en blywende verskil in hulle gemeenskap,waar ook al in Afrika, te maak;’n Verantwoordelike landbougemeenskapwat goeie rentmeesters is van alles wat hulle uit God se handontvang, en wat daarmee rekening hou dat toekomstige geslagte ooknog dié hulpbronne gaan nodig hê;’n Versorgde landbougemeenskapwaar almal die vrug op hulle arbeid kan geniet, waar rykes nie te veelhet nie en armes nie te min nie (vgl. 2 Kor.8:13-15);’n Produktiewe landbougemeenskapwat hulle werk geniet en daarna streef om hoë kwaliteit produkte teverbou en aan verbruikers waarde vir geld te bied;’n Kundige landbougemeenskapwat nie net wetenskaplike kennis en tegnologie gebruik nie, maar diekuns bemeester het om werklik te lewe. Lewenskunde is net sonodig soos wiskunde, aardrykskunde, veekunde, plantkunde,grondkunde en weerkunde.13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!