01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Namaqua Richtersveld

Festival Port Nolloth 2011

The Namaqua festival rotates on an annual basis through

the 6 Local Municipal areas of Namaqualand. This year it

was the Richtersveld's turn, and it was held together with

the annual "Lights Festival" or "Liggiefees" in Port

Nolloth.Next year the Namaqua Festival will be held in

another Local Municipal Area, but the annual Lights

Festival will still be held in Port Nolloth.Once a year, for

four days around 16 December - reconciliation day - the

peaceful little coastal town of Port Nolloth erupts into an

activity centre of music, beauty contests, bike rallies, mixed

emotions and divisions amongst local residents, public

drunkenness and dirty streets, immorality and morality

fighting for a place in the same street, hard work and

dedication amongst participants, a tired and frustrated

police force, enjoyment of seeing favourite musicians live

and selected businesses experiencing harvest time. For

tourists who wish to visit Port Nolloth in December during

the festival - remember, you have the choice of attending

the festival and being part of it, or you can select to stick to

the more isolated areas and beaches. Port Nolloth offers

the best of both worlds even in December!!!

A burning issue surrounding festivals like the ―Liggiefees‖

in Springbok and in Port Nolloth and the ―Namaqua‖

festival that coincided with the ―Liggiefees‖ in Port Nolloth

this year, centers around the costs involved. Could the

approximately half a million rand that was spent on the

Namaqua Richtersveld Festival perhaps have been applied

in a better way to benefit the residents of Port Nolloth in the

long run?

Sterkte met die begin van

julle nuwe skooljaar

Met die begin van die nuwe skool jaar wil ons aan alle

leerders veral die wat vir die eerste keer skool toe en die

Graad XII klas van 2012, sterkte toewens. Ons weet dat hulle

pad het begin waar die Graad I nou is. Die fondasie is alreeds

gelê, en nou moet julle net voortbou daarop.

Opvoeding berei kinders vir die lewe voor. Sonder hierdie

basiese opvoeding is dit onmoontlik om uit die spiraal van

armoede te breek en sal die land nie sy bekwaamheids

tekorte in die toekoms kan aanspreek nie. Ja ons het foute

gemaak, maar kom ons bou op die goeie wat ons het en

ervaar het uit die verskillende stelsels wat ons moes

deurworstel.

Die eerste uitdaging wat ons die hoof moet bied is om seker

te maak dat al die leerders die nodige materiaal het om die

skooljaar reg te begin. Tweedens om seker te maak dat daar

leerkragte vir elke klas is. Soos wat ouers sal verseker dat

hulle kinders in die skool is, moet onderwysers ook in die klas

wees om les te gee. Dit is hier waar ons dissipline begin.

Versuim ons hier, dan faal ons die leerders, hul ouers en

onsself. Die departement het weliswaar ‗n groot uitdaging,

kom ons maak dit gesamentlik vir hulle makliker om hierdie

uitdagings die hoof te bied.

Laastens: Namakwaland het weereens gewys dat hulle die

beste streek is. Geluk aan die onderwysers in hierdie streek al

sou hulle vir my sê ek preek vir die bekeerdes! Dank word

aan julle uitgespreek, dat julle die toon aangee in die Noord

Kaap Onderwys Departement. Bou voort hierop!

(Dr.A.Grootboom, LPW DA Provinsiale Voorsitter)

An ambitious horse will never return

to its old stable. Chinese Proverbs

10

HOË AMPTENARE BESOEK SKOLE

Isaac Cloete

Verskeie raadslede van die Nama Khoi munisiapileit op Springbok asook

politieke amptenare het Woensdag welwillenheidsbesoeke aan skole in

die streek gedoen.

By Steinkopf Senior Sekondêr op Steinkopf het die burgemeester van die

Nama Khoi munisipalieit, mnr Tommie Cloete, die opening, by sy alma mater,

behartig.

Sy teks het gehandel oor Moses wat moes trek na beter omstandighede

daarom het hy leerders vermaan om die breë weg saam met God te bewandel

soos Moses.

―Daar is twee maniere om die lewe aan te pak.Eerstens is dit alleen en met jou

eie krag. En tweedens is dit saam met God soos Moses gedoen het.Met behulp

van God kan ons gevare en ongelukke oorkom.‖

Die hoofspreker van die dag was mev. Sandra Beukes(LPW en lid vd portfeulje

komitee).Sy is ook verantwoordelik vir die kiesafdeling van die Nama Khoigebied

Sy het die nasionale regering se verbintenis tot gehalte onderwys

herbevestig en die leerders verkwalik dat hulle hul ―boonste plek‖ aan ander

skole afgestaan het.

―As julle oorwin word, moet julle eenvoudig terugkom en hulle verslaan,‖ het sy

aan die gemoedelike leerders vertel.

Sy het verder gesê dat leerders van nou af sal moet move deur die volgende vyf

woorde wat met die letter ―F‖ begin toe te pas.Dit is: Forward, Fast, First,

Fighting en Forgiving.

Beukes het verder gesê dat dissipline by die huis begin en dat ouers ‗n

belangrike rol hier te speel het.Volgens Beukes ondersteun die regering al die

skole en behoort hulle(regering) elke dag aandag te gee aan probleme wat

ondervind word.

Die twee sprekers het positiewe en bemoedigende boodskappe aan die sowat

700 leerders oorgedra en hulle versoek om die beste van 2012 te maak.Beide

het ook genoem dat die skool ‗n trotse rekord het en dat die leerders dit nie

moet skaad nie.

Steinkopf het in 2011 ‗n 98-slaagsyfer gehad en sal dit graag hierdie jaar na

100% wil lig, volgens die skoolhoof, mnr Nicodemeus Vries.

Ander genooide gaste was mnre Lionel Cloete(SKL voorsitter), Edlyn Maritz

(raadslid) Calatz Cloete (Gemeenskapswerker), Derrick Cloete (ANC jeugliga)

en Willem Joseph (trusteelid).

He who asks a question is a fool for five

minutes; he who does not ask a question

remains a fool forever.

~ Chinese Proverb

10

11

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!