01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

If you think you are too small to

make a difference, try sleeping with

a mosquito.

Namakwa Boerdery

„n Groener Toekoms vir Namakwaland

Ons eie groen ekonomie. VIR BAIE jare het die ekonomie in Namakwaland

grootliks berus op mynbou en veeboerdery.

Gedurende die laaste paar jare het die mynbou aktiwiteite, onder andere die myn

van koper en diamante, noemenswaardig afgeneem.Beide die bronne is nou baie

skaarser as voorheen, omdat dit of uitgemyn is of omdat neerslae so diep lê dat dit nie

ekonomies haalbaar is om gemyn te word nie.

Duisende mense in Namakwaland is voorheen deur die myne in diens geneem en honderde besighede het onstaan en bestaan om in die

myne se behoeftes aan produkte en dienste te voorsien. Met die afskaal van die mynbedrywighede is daar dus nou ‗n reuse leemte in die ekonomie

van Namakwaland. Buiten die leemte is daar ook baie skade aan die omgewing aangerig as gevolg van myn aktiwiteite,

wat veroorsaak dat die veld in baie gebiede nie eens vir veeboerdery aangewend kan word nie. Oor die jare het veeboerdery in Namakwaland, asook

die verbouing van gewasse, ook sy tol ge-eis. Baie gebiede is oorbewei en kan lank nie meer die hoeveelheid vee dra wat dit in vroeër jare kon nie.

Die verbouing van gewasse in plekke waar die reënval dit toelaat, soos die Kamiesberg, het ook tot gevolg dat die baie vleilande in die gebied

beskadig is en dat die uiters skaars en unieke plantegroei, die Kamiesberg Graniet Renosterveld, 95% vernietig is. Net soos elder in die wêreld het

Namakwaland se ekonomie ook berus op die ongebreidelde ontginning van bronne sonder enige visie oor wat die gevolge daarvan sal wees in die

toekoms.

Hoe nou gemaak met ons ekonomie? Is daar iets wat Namakwaland ‗n tweede kans kan gee, vir mense werk kan skep en besighede rede gee

om voort te bestaan? Daar is inderdaad.

As gevolg van Namakwaland se unieke en waardevolle natuurlike bates, trek die area al vir jare bewaarders en word daar vele bewaringsprojekte in

die gebied aangetref. Een hiervan is die Biodiversiteit en Rooivleis Inisiatief, ‗n projek wat deur Conservation Suid Afrika befonds en bedryf word in

samewerking met die plaaslike boere van die Kamiesberg. In die BRI werk boere en CSA saam om volhoubare

boerdery toe te pas en om op so ‗n wyse die natuurlike ekosisteme se dienste, wat ook ‗n groot ekonomiese waarde het, te bewaar.

‗n Veeverminderingskema is in werking gestel met die gemeenskaplike lede van die BRI, aangesien ‗n studie van die Landbou Navorsingsraad

getoon het dat daar baie meer vee in die area is as wat die gebied in werklik kan onderhou. Gesonde weiding is een van die sleutel faktore vir

volhoubare boerdery. Sonder genoeg en gesonde weiding kan ‗n veeboer uiteindelik nie bestaan nie. Om gesonde weiding te hê is dit noodsaaklik

om die aantal diere op die grond te beperk tot dit wat die grond kan dra sonder om kwaliteit te verloor. Die veeverminderingskema help boere hiermee

en alhoewel al die kreukels nog nie uitgestryk is nie, werk CSA en die boere saam om die beste oplossings te vind vir die probleem van oorbeweiding.

CSA het ook vroeêr in die projek ‗n vennootskap met Werk vir Vleilande gevorm om vleilande in die Kamiesberg te restoureer. Vleilande bied ‗n groot

hoeveelheid natuurlike dienste as hulle in ‗n goeie toestand is. Water word geberg deur vlei-lande, die plantegroeiverhoed erosie en die wegspoel van

waardevolle bogrond, dit suiwer water, verskaf weiding enboumateriaal en is ‗n toevlug vir baie spesies waarvan sommige bestuiwers is waarop

boere ook staatmaak om plante te bestuif sodat saad gevorm kan word en daar weiding vir die vee kan wees. Sommige medisinale plante groei ook

in vleilande. Deur vleilande te herstel, word die natuurlike dienste weer geaktiveer en dra dit by tot die welstand van veeboere in die omgewing.

CSA en die BRI is dus goeie voorbeelde van die vestiging van ‗n groen ekonomie in Namakwaland. Dit bewaar en herstel die natuurlike bates wat die

basis vorm van ‗n groen ekonomie. ‗n Ander manier waarop hierdie inisiatief ‗n bydrae lewer tot die groen ekonomie is dat dit werk verskaf aan

plaaslike mense. CSA se hele Namakwaland Groen Ekonomie Demonstrasie span bestaan uit Namakwalanders, wat deur die organisasie in diens

geneem word om die program uit te rol. In Leliefontein self is daar ook persone wat in diens geneem is deur CSA om te help met die monitoring van

die rentmeesterskap ooreenkomste.

Werk vir Vleilande verskaf ook werk vir ‗n noemenswaardige getal mense van Namakwaland. As deel van ‗n rentmeesterskap ooreenkoms

met die Kamiesberg Munisipaliteit en die Garies Grondgebruikers Vereniging, het CSA op Roodebergskloof ‗n paar jaar gelede ‗n wandelpad teen die

berg op aangelê. CSA en die Kamiesberg Munisipaliteit het toe begin om ‗n bergresies geleentheid van stapel te

stuur, die Flower Power Run, wat nou jaarliks plaasvind. Die eerste jaar was daar skaars 50 deelnemers en teen laasjaar het die geleentheid

so gegroei dat meer as 150 persone deelgeneem het. ‗n Bord kos word by die prys van die kaartjie ingesluit en dit beteken dat plaaslike mense kos

kan voorberei waarvoor hulle dan betaal word. Die geleentheid genereer ook inkomste deur die kaartjies wat verkoop word.

Die bieërs

Die Kookskerm inisiatief is nog ‗n voorbeeld van groen ekonomiese aktiwiteite – niks word uit die natuur gehaal nie en tog genereer dit ‗n

inkomste vir mense. Plaaslike vroue kook kos vir toeriste wat graag ons heerlike tradisionele kosse wil eet en so word toerisme ook ‗n deel

van die ekonomie. Soos genoem is, het die mynaktiwiteite in Namakwaland die kus en die veld in daardie omgewing in baie gebiede in bedenklike

toestand gelaat. Myne word volgens die wet verplig om restourasie werk te doen. NRI, ‗n omgewingsrestourasie maatskappy en vennoot van CSA het

‗n kontrak met De Beers Namakwaland verkry om plaaslike mense op te lei in die doen van omgewingsrestourasie. Met NRI se hulp is klein

maatskappye, bestaande uit plaaslike persone, gevorm en is die mense in die maatskappy opgelei in effektiewe restourasiemetodes.

Op hulle beurt, het De Beers weer een van die maatskappye gekontrakteur om die restourasie werk vir De Beers te doen.Op die manier word die

herstel van die omgewing ook deel van ‗n groen ekonomie. Die SKEPPIES program is nog ‗n voorbeeldvan die ontwikkeling van ‗n groen ekonomie.

Deur die SKEPPIES program, verskaf CSA befondsing aan plaaslike entrepreneurs om besighede te ontwikkel en te vestig wat vir

plaaslike mense ‗n inkomste kan bring, maar terselfdertyd ook op so ‗n wyse bedryf word dat dit nie die natuurlike bronne van die omgewing uitput

nie. ‗n Goeie voorbeeld hiervan is die groep in Steinkopf wat kraalbos konsentraat koop van kraalbos wat op ‗n volhoubare wyse ge-oes word. Daar is

vele moontlikhede vir die ontwikkeling van ‗n groen ekonomie in Namakwaland. Bewaring van ons natuurlike kapitaal, die ekosisteme waarop ons

staatmaak, skep nie alleen werk nie, maar help ons om minder uitgawes aan te gaan om dit te vervang. Goeie weiveld beteken ‗n goeie inkomste uit

vee en minder voer wat gekoop moet word. Skoon en genoeg water bespaar op vervoer van water in die gebied in en duur pypleidings. Herstel van

beskadigde gebiede skep werk en ‗n afsetgebied vir ander produkte en dienste. Toerisme bring

elke jaar vir ‗n paar weke ook ‗n inkomste. Daar is nog baie ander moontlikhede soos besighede wat kan ontstaan om in skoon energie, soos wind- en

son energie, te voorsien, besighede wat toerusting verskaf om boere van omgewingsvriendelike skadedoenende diere toerusting te voorsien,

opleidingsfasiliteite wat grondgebruikers oplei in volhoubare grondbestuurspraktyke en nog baie meer. Met die nodige ondersteuning van die regering

, innoverende denke en die samewerking tussen bewarings organisasies en plaaslike menseen besighede kan Namakwaland sonder twyfel die ou

ekonomie vervang met ‗n nuwe, vriendeliker en meer volhoubare groen ekonomie. ‗n Ekonomie wat nooit sy bronne uitput nie, maar dit waardeer vir

die bydrae wat dit maak in natuurlike dienste en wat die omgewing bewaar om die aanhoudende verskaffing van daardie dienste te verseker.

(Veepos)

26

Take calculated risks. That is quite

different from being rash.

◄Foto deur © NRI:

plaaslike persone

rig nette op vir die

restourasie van die

gedegradeerde

areas in die De

Beers Namakwaland

myngebied

26

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!