01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BEVEG ALKOHOL SE GEVOLGE MET

AARBEIE

Wetenskaplikes het onlangs bevind dat ‗n dieet wat ryk is aan aarbeie

‗n mens se maag teen alkohol se skadelike effekte kan beskerm.

Die mediese joernaal, Plos One, berig dat ‗n mens pro-aktief kan

optree om jou maagvlies teen alkohol te beskerm as jy aarbeie saam

met jou drankie eet, maar dit lyk asof aarbeie ook ‗n groot bydrae kan

maak in die herstelproses as jy reeds ‗n maagseer het.

‗n Span, bestaande uit Italiaanse, Serwiese en Spaanse navorsers,

het onlangs bevind dat aarbeie nie net op sy eie ‗n uitstekende antioksidant

is nie, maar dat dit ook die liggaam se ensieme aktiveer wat

weerstand teen anti-oksidasie moet bied.

Prof. Sara Tulipani, ‗n navorser van die Universiteit van Barcelona in

Spanje, verduidelik in die verslag dat aarbeie die ontwikkeling van

maagsere vertraag omdat dit ‗n positiewe uitwerking het op die

maagmembraan, wat vatbaar is vir inflammasie weens ‗n oormaat

alkohol of virale infeksies soos die Helicobacter pylori bakterie.

Dit is nog nie duidelik presies hoe aarbeie ‗n mens se maag beskerm

nie, maar die wetenskaplikes meen hulle sal mettertyd ‗n nuwe, baie

suksesvolle maagseer-medisyne kan ontwikkel met dieselfde

chemiese samestelling as die heerlike rooi vruggie.

Mense 'drink hulle dood'

Mense wat gereeld meer as die veilige alkohol-perk drink verhoog

onwetend hul kans om kanker, lewerkwale en geestesversteurings te

ontwikkel, het ‗n verslag bevind.

Meer as ‗n kwart van Britse mans (26%) drink gereeld meer as die

gesonde perk alkohol terwyl 18% van vroue hulle aan te veel drank

vergryp, het die verslag getoon.

Die tendens vererger ook met ouderdom en een in drie mans oor die

ouderdom van 45 (31%) drink gereeld meer as wat gesond is.

In teenstelling is die meeste vroue wat te veel drink tussen die

ouderdom van 16 en 24.

Die navorsingsgroep 2020health het die verslag, From One to Many,

opgestel en gesê daar moet op dié probleem gefokus word.

―Niemand sal die nood om hierdie kwessies op te los, betwyfel nie,‖

het Julie Manning, 2020health se hoof, gesê.―Dit is kommerwekkend

hoe ons die drinkgewoontes van die meerderheid mense miskyk – al

drink hulle hulself dood.‖

Failure is only the opportunity to

begin again more intelligently

~ Henry Ford

Algemene Pitkos

HUIL MAAR - DIS GOED VIR JOU!

Almal van ons het iewers in ons verlede ‗n vriendin, niggie of skoolmaat

wat tot vervelens toe geterg is oor haar trane wat so maklik vloei. Dalk

was (of is) dit jyself... En almal onthou seker ook die snedige byname wat

sulke "maklike huilers" toegevoeg is: Tjankbalie, Piepertjie, Huila of

Pissie.

Maar hoewel hulle die nie-huilers onder ons erg irriteer, het maklike

huilers dalk ‗n punt beet - buiten net die punt van hul snesies.

Navorsers van die Universiteit van Indiana in Amerika het nou bevind huil

is in werklikheid heilsaam. En hier is ‗n paar feite wat deur navorsing

gestaaf kan word:

* Sportlui wat huil nadat hulle swak gevaar of verloor het, presteer op

langtermyn beter as dié wat nooit huil nie.

* Mense wat gereeld voor ander huil, het in meeste gevalle ‗n sterker

selfbeeld as die nie-huilers omdat hulle minder gepla is oor wat ander

van hulle dink.

* Deur te huil kan allergieë verlig en die pyn van outo-immunsiektes soos

rheumatoïede artritis verminder word.

Professor Ad Vingerhoets, ‗n navorsers van die Universiteit van Tilburg in

Nederland, het ook die huil-fenomeen ondersoek en meen huil help om ‗n

mens se immuunstelsel te reguleer. Dit funksioneer blykbaar as ‗n soort

uitlaatklep om van opgeboude streshormone wat jou liggaam kan

benadeel, ontslae te raak. Deur ‗n traantjie te stort, verhoog jy jou vlak

van "troetel"-hormone. Terselfdertyd word die vrystelling van die

streshormoon kortisol verminder. Jou bloeddruk daal ook na ‗n paar

trane. Die gevolg? Na ‗n lekker huilbui voel jy baie meer vryerig as

bakleierig!

Nog ‗n interessante bevinding is dat vroue oor die algemeen meer huil as

mans (ons het dit reeds geweet), maar albei geslagte huil ewe veel waar

dit kom by die rouproses soos wanneer hulle ‗n geliefde verloor het of

deur ‗n egskeiding gaan. Iets wat ons nié geweet het nie, is dat mans

makliker as vroue huil oor positiewe as oor negatiewe gebeure,

byvoorbeeld wanneer hulle oorstelp is van vreugde.

Daar word vermoed dat die hormoon testosteroon trane inhibeer. Mans

het meer van dié hormoon as vroue en dit is dalk ‗n rede waarom hulle,

sowel as vroue met hoër testosteroonvlakke, gewoonlik minder huil. Soos

wat mans se testosteroonvlakke met die jare afneem, huil hulle net so

maklik soos vroue.

Die lekkerste is natuurlik om te huil van die lag. Soek dus na positiewe,

humoristiese dinge en laat rol die trane by die liters!

(R. Fitchat)

3

3

3

33 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!